Dr. O­wen te­rug op Via se ‘Dok­ter­dok­ter’

Beeld - - SAKE - Dr. O­wen Wie­se is die aan­bie­der van Dok­ter­dok­ter.

In Via se nu­we me­die­se pro­gram, Dok­ter­dok­ter, keer dr. O­wen Wie­se te­rug na die kas­sie. Dié keer nooi hy ons die spreek­ka­mer van ’n In­ter­ca­re-hos­pi­taal bin­ne: Drie reg­te pa­si­ën­te se soms al­ge­me­ne én soms on­ge­wo­ne kwa­le word in el­ke e­pi­so­de be­kyk.

Waar­oor gaan die pro­gram Dok­ter­dok­ter?

Di tis’ n werk­lik­heid s pro­gram, as­ook’ n op­voed­kun­di­ge ge­leent­heid wat seld­sa­me din­ge uit­beeld. Dit bied ’n ky­kie in die wê­reld van ’n dok­ter.

Is daar e­ni­ge iets wat jou sal by­bly van die pro­gram?

Wat vir my baie uit­ge­staan het, was die ba­ba se ske­del wat ’n span spe­si­a­lis­te moes her­stel. Die ba­ba was agt maan­de oud en ons moes sy ske­del her­kon­stru­eer. Hy het aan kra­ni­o­si­nos­to­se, ’n seld­sa­me siek­te, ge­ly.

Was daar e­ni­ge snaak­se oom­blik­ke ge­du­ren­de die skiet van Dok­ter­dok­ter?

Ek praat re­de­lik baie, so die ver­vaar­di­gers moes my die heel­tyd vra om min­der te sê, want ek het baie weg­ge­voer ge­raak met my praat­jies. In die pro­gram ge­bruik ek ook die woord “goed” baie.

Wat was baie in­te­res­sant oor die pro­gram?

Daar is so baie men­se wat nie weet wat fout is met hul­le nie en waar­heen om te gaan nie.

Baie men­se ver­staan nie hul siek­tes nie. Pil­le is nie al­tyd die op­los­sing nie.

Wat was vir jou een van die kos­baar­ste oom­blik­ke van die pro­gram?

Die een pa­si­ënt het in­ge­kom met ’n kwaal aan sy arm. Hy het in tra­ne uit­ge­bars om­dat sy vrees was dat hy nie een­dag sy dog­ter sal kan op­tel nie.

Is daar e­ni­ge pa­si­ënt wat uit­ge­staan het en, in­dien wel, hoe­kom was dit die ge­val?

Wat vir my die mees­te uit­ge­staan het, was die ba­ba wie se ske­del ’n span spe­si­a­lis­te moes her­kon­stru­eer.

Wat is die bes­te ge­sond­heids­wenk wat jy nog ont­vang het?

Kyk na jou u­ri­ne en stoel­gan­ge. Kyk na wat jy eet, hoe jy oe­fen en kyk na jou ge­moeds­toe­stand.

Is daar e­ni­ge raad wat jy het vir men­se om hul­self te be­skerm teen voor­kom­ba­re siek­tes?

Ja. Hand­haaf ’n ge­son­de leef­styl en was al­tyd jou han­de.

Ska­kel Maan­dae om 17:30 in vir nu­we e­pi­so­des van Dok­ter-dok­ter met her­uit­sen­dings op Son­dae om 15:00 op Via (DStv-ka­naal 147).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.