Fer­ra­ri wil stok in Le­wis se wiel druk

Beeld - - LIFESTYLE - – S­port­re­dak­sie

Le­wis Ha­mil­ton het twee we­ke ge­le­de met sy se­ge in die I­ta­li­aan­se Grand P­rix die eer­ste ren­ja­er in van­jaar se For­mu­le Een­reeks ge­word om twee F1­ren­ne ag­ter­een­vol­gens te wen, maar Se­bas­ti­an Vet­tel kan hom mô­re in Sin­ga­poer ver­hin­der om ’n der­de ag­ter­een­vol­gen­de se­ge te be­haal.

Ha­mil­ton (Mer­ce­des) is ná sy se­ge in I­ta­lië die eer­ste keer van­jaar die voor­lo­per op die pun­te­lys, maar Vet­tel (Fer­ra­ri) hoop om sy skra­le voor­sprong uit te wis.

Ha­mil­ton het nou 238 pun­te, met Vet­tel kort op sy hak­ke (235) met se­we wed­ren­ne wat oor­bly.

Mer­ce­des is ge­reed vir ’n sterk te­rug­veg­po­ging deur Fer­ra­ri.

“Sin­ga­poer sal ’n heel an­der sto­rie wees, maar dit is be­ter om daar­heen te gaan met ’n voor­sprong as ’n ag­ter­stand,” het Mer­ce­des se Ni­ki Lau­da ge­sê.

Ky­r­gi­os spoel sy mond oor To­mic uit

Nick Ky­r­gi­os sê hy kan hom nie meer met e­nig­iets ver­een­sel­wig wat Ber­nard To­mic, sy land­ge­noot en me­de­ten­nis­spe­ler, sê nie.

Ky­r­gi­os, wat be­kend is vir sy swak ge­drag op en van die ten­nis­baan af, het ge­sê To­mic is die pad bys­ter en “maak nie sin nie”.

Ky­r­gi­os het Aus­tra­lië se aan­slag teen Bel­gië in die half­eind­stryd van die Da­vis­be­ker gis­ter in Brus­sel ge­lei.

To­mic is uit die span weg­ge­laat na­dat hy ver­skeie toer­nooie mis­ge­loop het en tot nr. 146 op die wê­reld­rang­lys te­rug­ge­sak het.

Ky­r­gi­os en To­mic was vroe­ër vrien­de.

“Jy is ver­keerd as jy ons in die­self­de ka­te­go­rie plaas,” skryf Ky­r­gi­os op ’n blog op die web­tuis­te play­ers­voi­ce.com.au.

“Ber­nie het rig­ting ver­loor. Ons was goeie vrien­de toe ons jon­ger was, maar baie het ver­an­der.”

ters

Fo­to: GALLO IMAGES

Lloyd Har­ris het Suid­A­fri­ka op die tel­bord ge­kry in Suid­A­fri­ka se Da­vis­be­ker­krag­me­ting met De­ne­mar­ke.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.