Juk­skei­trek­vo­ëls jeuk om bu­re se vler­ke te k­nip

Beeld - - LIFESTYLE - Chris­to Bu­ch­ner

’n Mens suk­kel half om sin te maak van hoe van­mid­dag se Cur­rie­be­ker­wed­stryd op El­lis­park in Jo­han­nes­burg tus­sen die Goue Leeus en die Blou Bul­le gaan ver­loop.

In die Goue Leeus se kamp het jy ’n Bul-le­gen­de – Vic­tor Mat­field – wat die span waar­mee hy oor die ja­re heen si­no­niem ge­raak het, moet help uit­oor­lê. In die Bul-kamp is weer ’n af­rig­ter – John Mit­chell – wat die Goue Leeus ge­help het om die Cur­rie­be­ker te ver­o­wer.

Voeg daar­by spe­lers wat al die Juk­skei­ri­vier oor­kruis het soos Ja­no Ven­ter, Mar­nitz Bos­hoff, Ja­co­bie A­dri­aan­se, Mar­vin O­rie, Ro­han Jan­se van Rens­burg en Ja­c­ques van Rooy­en en al die e­le­men­te is daar vir ’n e­mo­sie­be­laai­de stryd om oor­heer­sing.

Mit­chell sal ’n koue vis moet wees as hy son­der e­ni­ge e­mo­sie na El­lis­park te­rug­keer.

Van­dees­week het hy die bood­skap ver­sprei dat sy te­rug­keer Goud­stad toe – na­dat hy op ’n min­der goeie voet daar weg is kort na­dat hy die Cur­rie­be­ker vir hul­le in 2011 help ver­o­wer het – hom koud laat.

As hier­die heet­hoof wil hê jy moet dit glo, sal hy se­ker ook wil hê jy moet glo dat hy van­dag wil sien hoe die S­pring­bok­ke sy ge­lief­de All Blacks ’n goeie loe­sing gee.

Mit­chell is na­tuur­lik een van net ’n hand­vol Nieu-See­lan­ders wat hul­le af­ge­rig en ook hul kap­tein was.

Nee wat, niks sal Mit­chell meer ple­sier ver­skaf as hy El­lis­park van­aand kan ver­laat na­dat sy Bul­le die Leeus se stert ge­knoop het nie.

Oor die ja­re heen het hier­die twee bu­re me­kaar met ge­ves­tig­de span­ne ge­pak.

Dit is nie dié keer die ge­val nie.

Al­bei is in ’n pro­ses van her­bou­ing en daar is in al­bei kam­pe nog heel­wat stuk­ke van die leg­kaart wat op die reg­te plek ge­pas moet word.

Dit is juis wat dié stryd so moei­lik maak om te voor­spel.

Dit lyk as­of die Goue Leeus dalk net ’n bie­tjie meer ge­ves­tig is. Die tuis­voor­deel moet ook die skaal so ef­fe in hul guns laat swaai.

Maar dit is die i­de­a­le ver­hoog vir een van die on­be­son­ge jong spe­lers om sy merk te maak – soos die Bul-heel­ag­ter Ma­nie Lib­bok twee we­ke ge­le­de teen G­rie­kwas met sy drie­kuns ge­maak het.

Fo­to’s: GALLO IMAGES

Mar­nitz Bos­hoff keer in Blou Bul­kleu­re te­rug na El­lis­park, waar hy op­gang as los­ska­kel ge­maak het.

Mar­vin O­rie het ver­le­de jaar nog vir die Bul­le uit­ge­draf, maar is van­dag ’n be­lang­ri­ke rat in die Leeus se en­jin­ka­mer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.