Haaie gee G­rie­kwas blou­oog Be­soe­kers se agt­ste se­ge in ne­ge wed­stry­de

Beeld - - LIFESTYLE - Mar­nus Kok SWGVP

Die Haaie het met ’n bo­nus­punt en agt­ste ag­ter­een­vol­gen­de se­ge na Dur­ban te­rug­ge­keer na­dat hul­le G­rie­kwas met 40-22 in die span­ne se Cur­rie­be­ker-wed­stryd gis­ter in Kim­ber­ley ge­klop het.

Die be­soe­kers het ses drieë ge­druk en reeds in die agt­ste mi­nuut ná rus­tyd vir die bo­nus­punt­drie oor­ge­duik.

Dit was die voor­lo­pers se agt­ste se­ge in ne­ge wed­stry­de.

Die Haaie se sen­ters, Je­re­my Ward en Ma­ri­us Louw, het elk twee drieë ge­druk.

Maar dit was G­rie­kwas wat eer­ste op die tel­bord was toe hul bui­te­sen­ter, Ky­le S­teyn, in die der­de mi­nuut eers deur die be­soe­kers se ag­ter­lyn ge­sny het voor­dat hy die be­we­ging ook af­ge­rond het.

Louw en Ward het kort daar­na elk­een hul eer­ste drie gaan druk om die Haaie die voor­tou te laat neem.

G­rie­kwas het sy te­kort­ko­min­ge in die lyn­sta­ne be­ter be­stuur dank­sy kor­ter of lan­ger in­gooie. Dis iets wat in ver­le­de week se ne­der­laag teen die Goue Leeus ont­breek het.

Met die Haaie wat ge­bieds­voor­deel in die eer­ste helf­te oor­heers het, het dit nie ver­baas toe hul­le rus­tyd met 19-7 voor­ge- het nie.

Die Haaie se ge­bieds­voor­deel was te dan­ke aan hul los­ska­kel, Cur­win Bosch, wat die tuis­span met slim skop­pe in sy helf­te van die veld vas­ge­pen het.

Hoe­wel die Pou­blou­es vir die vier­de wed­stryd in ’n ry nie ’n se­ge kon be­haal nie, het hul­le nie voor­ty­dig boe­del oor­ge­gee nie.

’n Spe­ler soos S­teyn het die Haaie se ag­ter­lyn meer as een keer laat bont­staan en met sy vaart be­ïn­druk.

Die Haaie se skrum­ska­kel, Lou­is S­chreu­der, het G­rie­kwas

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.