El­za­bé Ziets­man se seun op die TV

Beeld - - SAKE -

Die S­tel­len­bos­se rock­groep S­poeg­wolf is op soek na jong op­ko­men­de mu­siek­ma­kers in die nu­we pro­gram S­poeg­wolf soek nu­we bloed.

Met el­ke e­pi­so­de leer ken ons die mu­siek­ma­ker waar­na hy of sy saam met S­poeg­wolf een van hul be­kend­ste lied­jies van nuuts af in­ter­pre­teer.

Ska­kel op 22 Sep­tem­ber om 20:00 in om te sien hoe El­za­bé Ziets­man se ta­lent­vol­le aan­ge­no­me seun Na­le­di D­we­ba (fo­to) saam met S­poeg­wolf werk om hul lied­jie “Sam­breel­tjie” ’n nu­we ge­voel met sy sak­so­foon te gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.