Prins Har­ry se Meg­han word fyn dop­ge­hou

Beeld - - Voorblad -

Ná hul eer­ste o­pen­ba­re ver­sky­ning saam van­dees­week by die In­vic­tus-s­pe­le in Toron­to waar hul­le han­de vas­ge­hou het, ge­niet prins Har­ry (33) se mei­sie, die ak­tri­se Meg­han Mar­kle (36), nou 24 uur-be­sker­ming.

Die by­ko­men­de vei­lig­heids­maat­re­ëls is in wer­king ge­stel om Mar­kle se vei­lig­heid te ver­se­ker, hoe­wel daar nie ’n spe­si­fie­ke be­drei­ging be­staan nie, be­rig Daily Mail.

Vol­gens die pu­bli­ka­sie be­taal NBC U­ni­ver­sal, haar werk­ge­wer en ver­vaar­di­ger van die TV-dra­ma Suits, vir die span lyf­wag­te wat in To- ron­to, waar Mar­kle woon en die reeks ver­film word, aan­ge­stel is.

Fo­to: AP

Prins Har­ry en Meg­han Mar­kle

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.