S­tef Bos 2 keer te sien

Beeld - - Nuus -

S­tef Bos is vol­gen­de week op Aard­klop in t­wee pro­duk­sies, Kern en Die woor­de­naars, te sien. Kern is ook die naam van sy jong­ste al­bum, wat in Ja­nu­a­rie be­kend ge­stel word. Bos is saam met Koos van der Mer­we, Jo Black, Her­man K­lein­hans en Da­nie du Toit (van S­poeg­wolf) te sien in Die woor­de­naars. Dié pro­gram be­staan uit po­ë­sie en mu­siek en el­ke kuns­te­naar gaan ge­dig­te voor­lees van dig­ters wat hul­le be­won­der en wat vir hul­le ’n be­son­de­re be­te­ke­nis het. Aard­klop vind van 2 tot 8 Ok­to­ber in Pot­chef­stroom plaas.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.