‘Praat soos staats­man’

Beeld - - Nuus -

‘Ons ry met krie­ket­kol­we in ons kat­te­bak­ke en op ag­ter­sit­plek­ke rond net in­ge­val ie­mand van ’n spe­si­fie­ke ras op ’n ma­nier be­stuur wat ons nie aan­staan nie so­dat ons hul kop­pe kan pap slaan.”

Só het hoofregter Mo­goeng Mo­goeng Don­der­dag­aand uit­ge­vaar teen­oor rassisme in die land en Suid-A­fri­ka­ners se ver­wron­ge waar­des wat geen waar­de heg aan men­se­le­wens nie, maar kies om ma­te­ri­ë­le be­sit­tings te ver­heer­lik en op haat te fo­kus.

Mo­goeng het Don­der­dag­aand ’n toe­spraak ge­le­wer op die tien­de jaar­lik­se Bram Fis­cher-le­sing in die A­part­heids­mu­seum in Jo­han­nes­burg.

Mo­goeng sê Fis­cher het ge­weet daar is geen fun­da­men­te­le ver­skil tus­sen swart en wit men­se nie.

“Hoe kon ons so gou die op­of­fe­rings van die­ge­ne soos Bram

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.