Kom­men­taar

Beeld - - Nuus -

Die A­fri­ka­ner­bond het Mo­goeng gis­ter ge­loof om­dat hy “vin­gers met e­we­wig­tig­heid wys na wit en swart se be­vor­de­ring van self­sug­ti­ge ei­e­be­lang en ook die gro­ter voor­koms van rassisme”.

“Die gro­ter i­ro­nie is dat die hoofregter se op­tre­de meer soos ’n staats­man s’n is wat met die na­sie praat en pleit om ba­lans en be­sin­ning tus­sen wit en swart. Dit is lei­er­skap en is tans skro­me­lik af­we­sig in SuidA­fri­ka. Die staats­ma­n­op­tre­de is in skril­le kon­tras met mnr. (Ja­cob) Zu­ma, wat hom­self en die ANC voort­du­rend eer­ste plaas,” sê Jan Bos­man, A­fri­ka­ner­bond­hoof­se­kre­ta­ris, in ’n ver­kla­ring.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.