As­blik­geld stink erg

Beeld - - Kommentaar -

Die Tshwa­ne-me­tro be­roof ons met die geld wat op as­blik­ke ge­hef word.

Die huur van ’n as­blik is R127,04 per maand en die ver­wy­de­ring van vul­lis is ook R127,04 per maand.

Die huur van die as­blik­ke be­loop meer as R1 500 per jaar.

Neem in aan­mer­king dat baie ei­e­naars al min­stens 20 jaar die goed “huur” en ons praat van tus­sen R20 000 en R30 000 wat die ding kos.

Die as­blik­ke is te koop teen R750 in die han­del, maar die stads­raad wei­er om dit leeg te maak as dit nie Tshwa­ne-as­blik­ke is nie. Dit is niks an­ders as af­per­sing nie.

Dit raak nou tyd dat die par­ty wat ons in­ge­stem het na ons be­lan­ge om­sien.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.