SMS’e

Beeld - - Kommentaar - – Ains­lie – E.W. – Tan­nie M – De­on Bek­ker – S­tel­la – Andrew – Da­nie A – Ou­ma KON­TAK ONS: Jo­han­nes­burg ska­kel­bord P­re­to­ria ska­kel­bord S­tuur jou nuus­fo­to aan nuus@beeld.com.

► Bo­nang Mo­ha­le is reg. SuidA­fri­ka be­no­dig ’n Crom­well wat die ko­ning ver­slaan, ver­volg, ont­hoof, kor­rup­sie be­veg en die land se men­se eer­ste stel. ► Bo­nang Mo­ha­le, ons as SuidA­fri­ka­ners staan 100% ag­ter jou. Die slang se kop moet saam met die Gup­tas s’n af­ge­kap en le­wens­lank tronk toe ge­stuur word. ► Ca­pi­tec is voor­waar die bes­te bank vir ons ge­wo­ne men­se, al­tyd flin­ke diens met ’n glim­lag ► Baie dan­kie aan die vrag­mo­tor­be­stuur­der in die S­choe­mans­kloof­pas op pad M­bom­be­la (Nel­spruit) toe. Hy het ie­mand se le­we ge­red deur uit te swaai vir ’n man wat oor ’n dub­be­le streep ver­by­ge­gaan het en ’n aan­ko­men­de voer­tuig net­net nie ge­tref nie. ► Baie van die staats­amp­te­na­re gaan dit nou sterk oor­weeg om op vroeë pen­si­oen te gaan. Die wer­kers gaan nou re­de­neer: Neem min­der pen­si­oen eer­der as om oor ’n paar jaar geen geld te kry nie. ► Da­niel A: PW Bo­tha het toen­ter­tyd ge­sê: “A­dapt or die.” Jul­le Boe­re­boe­lies se pro­bleem is dat jul­le hard­kop­pig en hard­ho­rend is. S­terk­te, Tu­mi Mo­ra­ke, Boe­re­boe­lies sal men­se soos jy nooit in mens­wees kan e­we­naar nie. ► Tu­mi, ons ver­staan waar jy van­daan kom, maar jong men­se wat niks met a­part­heid te doen ge­had het nie en ons wat wil saam­werk om ons land ’n be­ter plek te maak, is moeg om ná 24 jaar te hoor ons moet bly be­ taal. Ons het vir ver­an­de­ring ge­stem. Laat ons toe om dit te doen. ► Die spot­prent gis­ter is in die kol. Ek was self 15 jaar ’n skool­hoof. Die on­der­wy­sers is oor­werk. Be­heer­lig­ga­me het dik­wels te veel in­spraak. Ou­ers be­spreek on­der­wy­sers dik­wels ne­ga­tief voor die kin­ders. S­kool­hoof­de word dik­wels aan­spreek­lik ge­hou vir sa­ke waar­oor hy wei­nig of min be­heer het. Ou­ers moet weer leer om on­der­wy­sers te re­spek­teer en hul kin­ders ook aan te moe­dig om die­self­de te doen. ► Aan Mar­nus Hat­ting, re­dak­teur van die Mo­tors­by­laag op Don­der­dae, baie dan­kie. Dit ver­be­ter met el­ke uit­ga­we. ► Die vrou wat met haar­self ge­trou het: Sal sy van haar­self moet skei as sy ie­mand ont­moet en wil trou? ► Rus in vre­de, Lap­pe Laub­scher, jy het my ge­leer dat Paul Kru­ger ’n skelm was! ► Met som­mi­ge vroue se ei­se is die lief­de duur. ►

► ► Baie dan­kie, Beeld, jul­le het my dag ge­maak met An­ne­lie Bo­tes se skry­we. Een van ons eer­lik­ste en bes­te skry­wers ooit. Hoop ons gaan week­liks van haar ju­weel­tjies kan lees. ► Dit lyk vir my daar is dees­dae baie geld te maak uit af­tree­oor­de. Van­dag he­le by­laag in koe­rant daar­oor. Die ont­wik­ke­laars doen dit nie vir die lief­de vir die saak nie. ► Kan Par­le­ment par­le­ment nie maar as­se­blief heel­te­mal van TV ver­dwyn nie? ► Ek gaan nie Aard­klop toe om “Die Stem” te sing nie. En ek ge­niet Par­le­ment par­le­ment. 011 713 9182, 011 713 9000; 012 485 9121, 012 485 9000

Gis­ter se spot­prent.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.