As ‘Die Groot Ver­geet’ toe­slaan

Van­dees­maand word wê­reld­wyd be­wust­heid ge­skep van Al­z­hei­mer se siek­te. Wil­le­mien Br­üm­mer skryf oor Die Groot Ver­geet.

Beeld - - By -

Dis soos ’n bi­bli­o­teek wat in ’n sta­di­ge-ak­sie­prent af­brand. Hier en daar sien jy nog ’n rak vol smeu­len­de woor­de­boe­ke, maar jy weet ’n ko­los is tot niet.

Prof. Piet Al­ber­tyn* (skuil­naam) was ’n hoog­le­raar in wis­kun­de en ’n wê­reld­klas-we­ten­skap­li­ke. Sy ge­heue was en­si­klo­pe­dies. As jy iets wou weet oor die fi­lo­so­fie of die ge­skie­de­nis, of selfs die I­ta­li­aan­se let­ter­kun­de, kon jy hom bel. Hy’t ses ta­le vlot ge­praat en selfs le­sings ge­gee in I­ta­li­aans en Duits.

Na­ma­te die grys ha­re om prof. Al­ber­tyn se sla­pe kom lê het en sy ge­wrig­te moeg en seer ge­word het, het al­les meer lang­saam be­gin ge­beur.

Hy’t al hoe meer na bin­ne be­gin le­we, sy oë ’n spie­ël vir die wee­moed wat hy reeds met moe­ders­melk in­ge­kry het. Sy fa­mi­lie het dit toe­ge­skryf aan die bi­po­lê­re ge­moedstoor­nis waar­mee hy in sy mid­del­ja­re ge­di­ag­no­seer is. Hul­le het die ga­te in sy ge­heue toe­ge­skryf aan die by­na ka­ta­to­nie­se de­pres­sies waar­in hy van tyd tot tyd ver­val het.

Aan die ein­de van 2013 is sy ge­lief­de vrou, wat ter­self­der­tyd vir hom ’n ma en ’n ver­sor­ger was, met ’n sta­di­ge dog on­ge­nees­li­ke kan­ker ge­di­ag­no­seer.

Hier­na het hy sta­dig ver­gly na die Groot Ver­geet – dalk om­dat hy nie wóú ont­hou nie.

Nie­mand het ge­waag om die woor­de “Al­z­hei­mer se siek­te” of “de­men­sie” te ge­bruik nie, want soos met die mees­te hi­per­in­tel­li­gen­te men­se het hy die simp­to­me goed bly mas­keer.

Van­jaar word hy eg­ter 83 en hy suk­kel om vrae te be­ant­woord. As jy druk op hom plaas om te ont­hou, word hy be­angs en be­gin skree, of an­ders dwaal hy op sy eie sy­paad­jies af in ’n bos baie ver van hier.

Par­ty­keer bly hy vir ’n he­le dag in sy pa­ja­mas en sy rooi ka­bou­ter­mus, en wan­neer hy die dag moet ge­reed maak vir ’n af­spraak, kan dit ure duur.

Ge­du­ren­de sy wak­ker ure stry hy kon­stant teen die vaak, as­of hy wil ont­snap na ’n la­la­land, ’n voor­stoep van die hier­na­maals.

In Au­gus­tus van­jaar kry sy siek­te ein­de­lik ’n naam. Sy vrou word met pre-de­men­sie of lig­te kog­ni­tie­we in­per­king ge­di­ag­no­seer. Kort daar­na di­ag­no­seer sy psi­gi­a­ter hom met de­men­sie – waar­skyn­lik van die Al­z­hei­mer-soort.

Waar sy vrou ver­wil­derd pro­beer om meer oor haar di­ag­no­se uit te vind, swyg hy bloot oor sy­ne. Dis as­of ook dié in­lig­ting in ’n on­sig­ba­re swart kolk ver­dwyn het.

Want soos met ve­le an­der ly­ers aan Al­z­hei­mer se siek­te, het prof. Al­ber­tyn se ster dof be­gin skyn. Soms sal hy vir ’n he­le aand in ’n ver­trek sit son­der om iets te sê. An­der ke­re is daar nog die flit­se soos van ’n ver­skie­ten­de ster wat jou her­in­ner aan die man met die hel­der­blou oë wat ’n bi­bli­o­teek in sy kop rond­ge­dra het.

Bloed­toets vir Al­z­hei­mer?

Waar­aan hy ly, is ’n on­om­keer­ba­re, pro­gres­sie­we brein­siek­te wat sta­dig die ge­heue en denk­ver­moë sloop, en ui­t­ein­de­lik die ver­moë om die een­vou­dig­ste ta­ke uit te voer.

Al­z­hei­mer se siek­te is ge­noem na dr. Alois Al­z­hei­mer wat in 1906 ver­an­de­rin­ge aan die brein­weef­sel van ’n vrou ge­merk het wat dood is weens ’n on­ge­wo­ne siek­te.

Haar simp­to­me het in­ge­sluit ge­heu­e­ver­lies, pro­ble­me met taal en on­voor­spel­ba­re ge­drag. Ty­dens die ou­top­sie van haar brein het hy ver­skeie ab­nor­ma­le a­mi­lo­ïe­de of sty­sel­ag­ti­ge aan­pak­sels ge­kry, as­ook ge­koek­te bon­dels ve­sel. Hier­die aan­pak­sels of koe­ke word steeds be­skou as van die be­lang­rik­ste ken­mer­ke van Al­z­hei­mer se siek­te. Daar’s ook ’n ver­lies aan ver­bin­dings tus­sen neu­ro­ne – die se­nu­wee­sel­le wat bood­skap­pe s­tuur tus­sen ver­skil­len­de de­le van die brein, en van die brein na spie­re en or­ga­ne in die lig­gaam.

Al­z­hei­mer se siek­te kan eg­ter eers na­doods vir se­ker ge­di­ag­no­seer word deur ’n kom­bi­na­sie van kli­nie­se toet­se ter­wyl ie­mand nog le­we en ’n on­der­soek van brein­weef­sel ty­dens ’n ou­top­sie.

Dr. Felix Po­to­cnik, ’n psi­go­ge­ri­a­ter (of ge­ri­a­trie­se psi­gi­a­ter) wat te­vo­re aan die hoof was van die psi­go­ge­ri­a­trie­se een­he­de by die S­tik­land P­si­gi­a­trie­se Hos­pi­taal, sê tans word dok­ters ge­lei deur ’n kli­nie­se di­ag­no­se.

Dit sluit in vrae aan die pa­si­ënt en ie­mand na aan hom of haar oor al­ge­me­ne ge­sond­heid, me­die­se pro­ble­me in die ver­le­de, die ver­moë om daag­lik­se ak­ti­wi­tei­te uit te voer en ver­an­de­rin­ge in ge­drag en per­soon­lik­heid.

Dok­ters kan ook die pa­sient se ge­heue, pro­bleem­op­los­sings­vaar­dig­he­de, aan­dag­span en taal- en tel­ver­moë toets en hul­le kan brein­skan­de­rings doen om an­der moont­li­ke oor­sa­ke uit te ska­kel.

Een van die dae sal jy eg­ter ho­pe­lik die siek­te op ’n meer we­ten­skap­li­ke ma­nier kan di­ag­no­seer – ho­pe­lik voor die erg­ste slo­ping be­gin het.

Me­die­se ken­ners stem nou saam dat Al­z­hei­mer se siek­te ’n de­ka­de of so be­gin voor­dat men­se simp­to­me be­gin wys. En teen die tyd dat dié simp­to­me hul op­wag­ting maak, kan dit te laat wees om die brein te red.

As jy by­voor­beeld die brein­vog af­tap deur ’n baie fyn naald in die la­er rug in te druk, kan dok­ters dié brein­vog vir ab­nor­ma­le pro­te­ïen toets.

In­dien dit po­si­tief toets, kan dit ’n vroeë waar­sku­wings­te­ken wees. Dié toet­se word tans nog net vir na­vor­sings­doel­ein­des in Suid-A­fri­ka ge­doen.

Daar’s ook toe­koms­mu­siek oor ’n bloed­toets wat selfs ’n al­ge­me­ne prak­ti­syn sal kan doen.

“Na­vor­sers pro­beer nou baie hard om dié bloed­toets te ont­wik­kel, maar ons is nog nie heel­te­mal daar nie,” sê Po­to­cnik. “Jy kan nie nou na ’n dok­ter gaan en sê ‘trek bloed en sê vir my of ek Al­z­hei­mer se siek­te het nie’.”

Dié bloed­toet­se sal kan na­speur of aan­pak­sels van die kle­we­ri­ge pro­te­ïen a­mi­lo­ïed be­ta in pa­si­ën­te se brein op­bou – ’n te­ken dat hul­le dalk Al­z­hei­mer se siek­te kan ont­wik­kel.

“Die pro­bleem is dat al­mal van ons ’n bie­tjie a­mi­lo­ïed in die brein het. As jy baie het en dit pak in se­ke­re a­re­as van die brein aan, dan kan jy sê hier­die is waar­skyn­lik Al­z­hei­mer se siek­te,” sê Po­to­cnik.

Net soos wat die di­ag­no­se van Al­z­hei­mer se siek­te nog ’n ta­me­le­tjie is, is daar heel­wat ver­skil in o­pi­nie oor die be­han­de­ling van die siek­te.

Kan jy dit be­han­del?

Som­mi­ge ge­nees­he­re sal bloot sê daar’s niks wat werk nie, ter­wyl psi­go­ge­ri­a­ters soos Po­to­cnik glo daar is mid­dels wat help, hoe­wel dit nie die siek­te kan ge­nees nie.

“Ons het tans vier mid­dels wat kan help. Drie is in een groep, die an­der is in ’n an­der far­ma­seu­tie­se groep. So­dra ons op­let ie­mand het ’n ge­heu­e­pro­bleem, dan be­gin ons met be­han­de­ling met die een mid­del, en so­dra dit mooi vor­der, voeg ons die an­der mid­del by, want die t­wee saam gee baie be­ter re­sul­ta­te as een op sy eie.”

Do­ne­pe­zil is se­ker die be­kend­ste van die drie mid­dels wat ge­bruik word om ge­rin­ge tot ma­ti­ge Al­z­hei­mer se siek­te te be­han­del. Me­man­ti­ne word in­ge­span vir ma­ti­ge tot erns­ti­ge ge­val­le. Dié mid­dels help met die re­gu­le­ring van neu­rooor­dra­ers – die che­mi­ka­lieë wat bood­skap­pe s­tuur tus­sen neu­ro­ne. Hul­le kan help om denk­ver­moë, ge­heue en kom­mu­ni­ka­sie­ver­moë in stand te hou en kan selfs help met se­ke­re ge­drags­pro­ble­me.

“Hoe vroe­ër jy die siek­te raak­sien, hoe vroe­ër be­gin jy met be­han­de­ling en hoe vroe­ër rem jy die siek­te­pro­ses,” sê Po­to­cnik.

Is dit ge­ne­ties?

Vir baie fa­mi­lie­le­de van men­se met Al­z­hei­mer se siek­te is dit soos die swaard van Da­mo­kles wat oor hul kop hang. Hoe­wel jy teg­nies ge­ne­tie­se toet­sing kan doen om te weet of jy la­ter in jou le­we dié siek­te kan ont­wik­kel, kom die ge­ne­tie­se in­vloed vol­gens Po­to­cnik eg­ter slegs in 1% van al­le ge­val­le van Al­z­hei­mer se siek­te voor.

“Daar­die 1% is dan ge­woon­lik ’n ti­pe be­kend as vroeë-aan­koms- oor­erf­li­ke Al­z­hei­mer se siek­te. Dit be­te­ken die ou­ers of ie­mand sou die siek­te in hul 30’s, 40’s of vroeë 50’s ge­kry het. So­dra jy uit­vind die voor­sa­te wat dit ge­had het, was ou­er as 60 of selfs in hul mid­del-50’s, is dit nie meer ge­ne­ties nie.”

Na­vor­sing dui daar­op dat daar ’n he­le reeks an­der fak­to­re is wat ’n rol kan speel in die ont­wik­ke­ling en die ver­loop van dié ge­vrees­de siek­te. Vol­gens die Na­si­o­na­le In­s­ti­tuut vir Ver­ou­de­ring in A­me­ri­ka is daar by­voor­beeld heel­wat be­lang­stel­ling in die ver­hou­ding tus­sen kog­ni­tie­we ag­ter­uit­gang en vas­ku­lê­re siek­tes soos hart­siek­tes, be­roer­te en hoë bloed­druk, as­ook me­ta­bo­lie­se siek­tes soos di­a­be­tes en vet­sug.

Dié siek­te is ook glad nie so al­ge­meen soos kan­ker of MIV/vigs nie en slegs 5% van die Suid-A­fri­kaan­se be­vol­king ont­wik­kel de­men­sie of se­ni­li­teit, sê Po­to­cnik. Hoe ou­er jy raak, hoe gro­ter is jou kan­se vir se­ni­li­teit. Men­se in hul 80’s het ’n kans van een uit drie tot een uit vier.

* S­kuil­na­me is ge­bruik om die ge­sin se i­den­ti­teit te be­skerm.

Soms sal hy vir ’n he­le aand in ’n ver­trek sit son­der om iets te sê.

Vir meer in­lig­ting kon­tak die Men­tal He­alth In­for­ma­ti­on Cen­t­re (http://men­tal­he­alt­h­sa.org.za).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.