Ju­lie­ en Au­gus­tus­brui­de, ons wag vir jul­le in­skry­wings . . .

Beeld - - Bruide -

As jy in Ju­lie of Au­gus­tus ge­troud is, s­tuur ge­rus jou in­skry­wing aan Beeld Bruid van die Jaar 2017. Die sper­tyd vir brui­de van dié maan­de is Woens­dag 4 Ok­to­ber om 12:00.

Die eer­ste groep Ju­lie­brui­de ver­skyn Sa­ter­dag 7 Ok­to­ber. Hou Beeld Sa­ter­dae dop vir meer in­lig­ting of be­soek www.facebook.com/Ver­maak­by­lae.

Kyk hier­naas na al die groot pry­se wat op die spel is. Van­dag deel ons ’n paar fo­to­wen­ke en gee voor­beel­de van die soort fo­to’s wat jy as­se­blief eer­der nié moet s­tuur nie.

Ont­hou, fo­to’s moet min­stens 1 MB groot en in .j­peg-for­maat aan jou e-po­sin­skry­wing ge­heg wees.

Fo­to’s waar jou gri­me­ring nog aan­ge­wend word, is nie baie vlei­end nie. S­tuur le­wer vir ons ’n fo­to van die prag­ti­ge eind­pro­duk.

Moe­nie ’n fo­to s­tuur waar daar e­nig­iets voor jou ge­sig is nie. Ons wil jou ge­sig op jou per­fek­te dag mooi kan sien.

Kies ’n fo­to waar jy reg­uit vir die ka­me­ra glim­lag. Wys vir ons pre­sies hoe jou u­nie­ke trou­dag die mooi­ste dag van jou le­we was!

Fo­to’s: ISTOCK

Moet lie­wer nie ’n fo­to s­tuur waar jou slui­er oor jou ge­sig is nie. Ons wil mooi kan sien hoe jy lyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.