Jou on­ver­geet­li­ke Bos­veld­troue

Beeld - - Bruide -

Droom jy van ’n bui­te­lug­troue in die Bos­veld? ’n Ont­haal on­der die ster­re­he­mel met ge­rie­we waar al jou gas­te die he­le na­week saam kan kui­er? Dan is Mo­na­te Ga­me Lod­ge die ant­woord. Dié vier­ster­lod­ge is ge­leë in Lim­po­po, so­wat 130 km van­af P­re­to­ria, op ’n wild­plaas van by­kans 2 000 ha. Die lod­ge is be­kend vir trou­es on­der die rooi rots­vy­ of ma­roe­la­boom. Met ver­blyf vir 80 gas­te (wat deel) is dit die i­de­a­le be­stem­ming vir ’n na­week­troue. Swem­bad­dens, bor­rel­bad­dens, ’n mi­ni­gholf­baan en op­si­o­ne­le spa­be­han­de­lings hou gas­te be­sig. Daar is tal­le spys­kaar­top­sies en die trou­ko­örd-in­eer­der sal die paar­tjie by­staan met an­der ver­skaf­fers.

’n Gra­tis wit­te­brood­sui­te word by die pak­ket in­ge­sluit.

S­tuur e­pos na wed­dings@ mo­na­te­lod­ge.com vir meer in­lig­ting. ■ Die wen­bruid kry t­wee nag­te vir t­wee in die Mo­na­te Ga­me Lod­ge se de­luxe­een­heid ter waar­de van R18 000, in­slui­tend wil­drit­te en e­tes.

■ Die naas­wen­ner kry t­wee nag­te vir t­wee men­se in die wit­te­brood­sui­te ter waar­de van R8 800.

■ Die bruid in die der­de plek kry t­wee nag­te vir t­wee men­se in ’n luuk­se ka­mer, ter waar­de van R8 800. Wil­drit­te en e­tes is in­ge­sluit vir die naas­wen­ner en bruid in die der­de plek. Dran­kies en ver­voer na en van Mo­na­te is uit­ge­sluit.

■ Be­soek mo­na­te­lod­ge.com of ska­kel 014 718 7000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.