Kom­buis­wa­re vir el­ke bruid se prag­ti­ge kom­buis

Beeld - - Bruide -

’n Ge­skenk van Pres­ti­ge­huis­wa­re sal el­ke bruid som­mer breed laat glim­lag.

Die ge­skenk­pak­ke wat die wen­ner, naas­wen­ner en an­der fi­na­lis­te kry, be­staan uit kom­bui-stoe­be­ho­re soos on­der meer bak­ge­rei, plas­tiek­wa­re en kom­buis­skê­re.

F­ü­ri­mes­se, ook deel van die Pres­ti­ge­stal, is ont­werp met in­no­ve­ring in ge­dag­te. Dit word van Ja­pan­se ho­ë­ge­hal­te­staal ge­maak met ’n bui­ten­ge­woon skerp lem.

S­tan­ley Ro­gers is si­no­niem met ge­hal­te­eet­ge­rei.

Dié han­dels­naam neem sy ryk En­gel­se er­fe­nis, tra­di­sies en waar­des en meng dit met he­den­daag­se so­fis­ti­ka­sie om eet­ge­rei met tyd­lo­se, mo­der­ne e­le­gan­sie te skep.

■ Die wen­ner en naas­wen­ner kry ly­wi­ge ge­skenk­pak­ke van Pres­ti­ge, F­ü­ri en S­tan­ley Ro­gers, ter­wyl die an­der fi­na­lis­te ook met van dié pro­duk­te huis­waarts keer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.