Sa­rel maan span­maats teen Kings

Beeld - - Sport - Mi­cha­el G­reen

Pa­s­op vir die Sout­hern Kings!

Dit is die waar­sku­wing wat Sa­rel P­re­to­ri­us, skrum­ska­kel van die Dra­gons, vir sy span­maats ge­had het voor van­dag se Pro14-wed­stryd in Ne­w­port, Wal­lis, teen die Kings.

“Hul­le het niks om te ver­loor nie en daar­die soort span is al­tyd ge­vaar­lik,” het P­re­to­ri­us aan die South Wa­les Ar­gus ge­sê.

“Ons kan nie net sê hul­le is nuut in die reeks en kwes­baar nie. Hul­le sal ons in die vi­sier hê en ons sal vir ons oor­win­ning moet werk.”

Self­ver­troue is iets wat die Kings ná vier ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­lae bit­ter no­dig het.

Die Oos-Kaap­se fran­chi­se het weens hul reis van Port E­li­za­beth na Ne­w­port hier­die week weer net een be­hoor­li­ke oe­fe­ning ge­had.

De­on Da­vids, hoof­af­rig­ter, het ’n bie­tjie aan die span ge­skom­mel. Mar­tin D­rey­er (vas­kop­stut), Bob­by de Wee (slot), Als­haun Bock (lin­ker­vleu­el) en Ja­c­ques Nel (bui­te­sen­ter) be­vind hul­le die eer­ste keer in die be­gin­span. D­ries van S­chalk­wyk is van slot na agt­ste­man ver­skuif en die ge­reel­de agt­ste­man, An­di­sa Nt­si­la, skuif na flank.

Dis as bal­jag­ter dat die Kings Nt­si­la ver­al teen die Dra­gons gaan no­dig kry.

Die sleg­te nuus vir die Kings is dat Ber­nard Jack­man, die Dra­gons se brei­er, sy bes­te span ge­kies het. Sy tak­tiek kan be­vraag­te­ken word, maar dit is ’n vars span wat die Kings pak.

Sy skrum­ska­kel is die ge­vaar­li­ke P­re­to­ri­us, wat be­slis die Oos-Ka­pe­naars op hul to­ne sal hou.

■ Dra­gons: Carl Mey­er, Ash­ton He­witt, Ty­ler Mor­gan, Jack Dixon, Hal­lam A­mos, Ga­vin Henson, Sa­rel P­re­to­ri­us, Ja­mes Ben­ja­min, Ol­lie G­rif­fits, Ja­mes T­ho­mas, Co­ry Hill (k), Mat­thew S­creech, Le­on Bro­wn, El­li­ot Dee, Brok Har­ris. PLAASVERVANGERS: El­lis S­hipp, T­ho­mas Da­vies, Lloyd Fai­r­brot­her, Joe Da­vies, Aa­ron Wain­wrig­ht, Da­ne Blac­ker, An­gus O’B­rien, Thret­ton Pa­la­mo. Sout­hern Kings: Ma­sixo­le Ban­da, Yaw Penxe, Ja­c­ques Nel, Ber­ton Klaas­en, Als­haun Bock, Pie­ter­S­teyn de Wet, God­len Ma­sim­la, D­ries van S­chalk­wyk, Ju­rie van Vuur­en, An­di­sa Nt­si­la, Bob­by de Wee, S­te­phan G­reeff, Mar­tin D­rey­er, Mi­cha­el Wil­lem­se (k), S­chalk Fer­rei­ra. PLAASVERVANGERS: S­te­phan Coet­zee, Ros­souw de K­lerk, E­tien­ne S­wa­ne­poel, Gi­ant M­ty­an­da, K­ha­ya Ma­jo­la, Ro­wan Gouws, O­li­ver Zo­no, Lu­zu­ko Vu­lind­lu.

S­keids­reg­ter: An­dy Bra­ce (Ier­land). Af­skop: 20:30 (SS 1, GDN).

Fo­to: GALLO IMAGES

R­hys Webb, skrum­ska­kel van die Ospreys, kry die C­hee­tahs se lin­ker­vleu­el, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi, aan die trui beet in hul Pro14­rug­by­wed­stryd in Bloem­fon­tein. Ma­pim­pi het t­wee drieë ge­druk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.