Al­ba­ny is reeds ver­ge­te

Al­le fo­kus nou op die Wal­la­bies, sê Et­ze­beth

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den doe­le: Straf­doel:

As hy kon, sou E­ben Et­ze­beth reeds die dag ná die S­pring­bok­ke se re­kord­ne­der­laag teen die All Blacks in Al­ba­ny weer ’n rug­by­wed­stryd wou speel.

Maar Et­ze­beth, die Bok-kap­tein, moes t­wee we­ke wag vir ’n ge­leent­heid om vir dié fol­te­ring te ver­goed.

Et­ze­beth en sy Bok­span kry van­dag in Bloem­fon­tein die kans om sa­ke ge­deel­te­lik reg te stel wan­neer hul­le teen die Wal­la­bies in ’n Rug­by­kam­pi­oen­skaps­toets speel.

“On­ge­luk­kig kan jy nie die vol­gen­de dag ná ’n wed­stryd reeds weer speel nie. Ons het t­wee we­ke ge­had om oor die groot ne­der­laag (0-57) na te dink en dit te ver­werk. Ge­luk­kig het ons ook tyd ge­had om goed voor te be­rei en dit is wat ons ge­doen het,” het Et­ze­beth gis­ter in die Ro­se­stad ge­sê.

“’n Week in rug­by is ’n lang tyd. In el­ke wed­stryd hop die bal an­ders en daar is nu­we uit­da­gings, so ek is vol ver­troue dat die ou­ens goed sal te­rug­slaan.”

Hy sê dit was ver­le­de week moei­lik om die loe­sing te ver­werk, maar dit is nou ge­da­ne sa­ke en die Bok­ke se fo­kus is nou slegs op die Wal­la­bies.

“Daar is be­slis mo­ti­ve­ring wat ’n mens (uit die All Blackuit­slag) kan put, maar dit moe­nie die hoof­fo­kus wees nie,” sê hy.

Die slot er­ken sy span het ge­suk­kel in die lyn­sta­ne in Al­ba­ny, maar hy is vol ver­troue dat dié vas­te fa­set van­dag weer ’n Bok-wa­pen gaan wees.

“Daar was be­slis ’n pro­bleem met die lyn­sta­ne. Dit was ’n ge­sa­ment­li­ke pro­bleem, dit was nie nood­wen­dig net een ou wat nie op­ge­tel het of een ou wat ver­keerd ge­roep het nie.

“Ons wys nie vin­gers nie. Ons het goed voor­be­rei om be­ter te wees.

“Ons sal van­dag die lyn­staan­keu­se vat wat be­skik­baar is. Ons Suid-A­fri­ka­ners is trots op ons vas­te fa­set­te, so ons wil graag oor­heers in die skrums, lyn­sta­ne en dryf­maal­be­we­gings.”

Mi­cha­el C­hei­ka, die Wal­la­by-brei­er, het t­wee groen­tjies in sy pak voor­spe­lers in­ge­sluit.

Die flank Jack Demp­sey en slot I­zack Rod­da is die eer­ste keer in Aus­tra­lië se be­gin­span ge­kies.

“Ek weet nie veel van hul­le af nie, ek sal hul­le Sa­ter­dag leer ken. Hul­le moet goeie spe­lers wees as hul­le vir die Wal­la­bies ge­kies word. Ek sien daar­na uit om hul­le te sien speel,” sê Et­ze­beth.

Die Bok-span lyk ook an­ders as in Al­ba­ny. Et­ze­beth se S­tor­mers-span­maat, die reg­ter­vleu­el Dil­lyn Leyds, is die eer­ste keer in die be­gin­span.

“Ek het vroe­ër in die week vir Dil­lyn ge­sê ek is baie trots op hom en ná die wed­stryd wil ek hom in die oë kyk en nog trot­ser op hom wees. Ek weet hy sal goed vaar,” sê Et­ze­beth.

Hy sê sy taak as kap­tein word ook ver­ge­mak­lik met die te­rug­keer van die flank Fran­cois Louw, wat reeds in 52 toet­se ge­speel het. ■ Co­dy Bas­son, Khwe­zi Mk­ha­fu, Ter­ti­us Maar­man, Du­an P­re­to­ri­us. Jaun Kot­ze.

Kot­ze (2). andré Ru­dolp (3).

(2). Hugo.

Doel­skop: StrafLui­perds 22 (15): Drieë: Doel­skop­pe:

JuS­chalk Hugo

Fo­to: GALLO IMAGES

E­ben Et­ze­beth oe­fen vroe­ër van­dees­week saam met sy Bok­span­maats in Bloem­fon­tein.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.