Ak­mal be­boet ná stry­e­ry met Mic­key

Beeld - - Sport - – S­port24

Die K­rie­ket­raad van Pa­ki­stan (PCB) het die om­stre­de kol­wer U­mar Ak­mal vir drie wed­stry­de ge­skors en met $10 000 (meer as R135 000) be­boet na­dat hy ver­le­de maand teen­oor sy af­rig­ter, die Suid­A­fri­ka­ner Mic­key Art­hur, uit­ge­vaar het.

Ak­mal (27), wat in 2014 in ’n stoei­e­ry met ’n ver­keers­be­amp­te be­trok­ke was en ’n dag in die tronk deur­ge­bring het, was in La­ho­re in ’n stry­e­ry met Art­hur be­trok­ke.

Ak­mal het die me­dia ge­na­der en aan­ge­voer Art­hur het hom by ’n oe­fen­ses­sie op ’n oe­fen­kamp in La­ho­re ge­vloek. Art­hur het die aan­ty­gings ont­ken.

Vol­gens die PCB het Ak­mal drie klou­su­les in sy kon­trak oor­tree en is hy ver­al on­te­vre­de om­dat Ak­mal son­der die be­heer­lig­gaam se toe­stem­ming met die me­dia ge­praat het. Hy mag nou vir t­wee maan­de nie oor­see speel nie.

Ja­mie neem ook die lei­sels by Sun­wol­ves

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.