G­rif­fons maak dit 6 uit 6 teen Lui­perds

Beeld - - Sport -

Je­an­dré Ru­dolph, agt­ste­man van die Lui­perds, se drie­kuns aan drieë was gis­ter in K­lerks­dorp nie ge­noeg om ’n ein­de aan die G­rif­fons se se­ge­tog te maak nie.

Die Per­ses het hul on­oor­won­ne ver­to­nings­lys in die Eer­ste­li­ga van die Cur­rie­be­ker­reeks be­hou deur die Lui­perds met 28­22 te klop.

Die tuis­span het rus­tyd nog met 15­13 voor­ge­loop.

Die Per­ses het vir ’n ses­de op­een­vol­gen­de wed­stryd met ’n bo­nus­punt ge­se­ë­vier. Die agt­ste­man, Co­dy Bas­son, het sy eer­ste wed­stryd met ’n drie ge­vier.

Sy e­we­knie by die Lui­perds, Ru­dolph, is ná sy drie­kuns die reeks se voor­ste drie­druk­ker.

Pun­te­ma­kers: G­rif­fons 28 (13): Drieë:

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.