Druk? Wat­ter druk? Rug­by op TV

Al­lis­ter sê Bok­ke vrees nie ver­loor

Beeld - - Sport - Ti­nus van S­ta­den Rug­by­kam­pi­oen­skap: Ar­gen­ti­nië t. Nieu­See­land (SS 1 en GDN). CB: Blou Bul­le t. Wes­te­li­ke Pro­vin­sie (SS 1). S­pring­bok­ke: Wal­la­bies: S­keids­reg­ter: As­sis­tent­skeids­reg­ters: TV­s­keids­reg­ter:

Die S­pring­bok-slag­spreuk van­dees­week was dui­de­lik: “Ons sál te­rug­slaan”. Maar wat ge­beur as die Bok­ke nie van­dag in Bloem­fon­tein in hul Rug­by­kam­pi­oen­skaps­toets teen die Wal­la­bies kan ver­goed vir die ne­der­laag van 0-57 t­wee we­ke ge­le­de teen Nieu-See­land nie?

Al­lis­ter Coet­zee, die Bok­ke se hoof­af­rig­ter, is on­der e­nor­me druk. As die Bok­ke vir die eer­ste keer se­dert 2011 ’n tuis­toets teen die Wal­la­bies ver­loor, sal Coet­zee op­nuut on­der e­nor­me druk ver­keer om sy pos te be­hou.

Ver­al met die te­rug­keer van Ras­sie Eras­mus, wat hom as die Suid-A­fri­kaan­se Rug­by­u­nie se di­rek­teur van rug­by sal ves­tig so­dra daar ’n plaas­ver­van­ger vir hom by die Ier­se klub Mun­ster aan­ge­wys word.

Met die Bok-hulp­af­rig­ter Jo­hann van Graan wat glo Eras­mus se pos ná die Rug­by­kam­pi­oen­skap gaan in­neem, kan die win­de van ver­an­de­ring vin­nig en ver­woed oor die Suid-A­fri­kaan­se rug­by­land­skap be­gin waai.

14:00:

CB: G­rie­kwas t. Vry­staat­C­hee­tahs (SS 1, M­Net). Rug­by­kam­pi­oen­skap: SuidA­fri­ka t. Aus­tra­lië (SS 1, M­Net; van 19:00 op SABC 2).

Pro14: Ne­w­port G­went Dra­gons t. Kings (SS 1, GDN).

17:05: 20:35: 00:40: 14:30:

Af­skop­tye.

Die spe­lers sal dus by­ko­men­de druk voel om te be­wys hul­le is op­ge­was­se vir lang in­ter­na­si­o­na­le loop­ba­ne.

Coet­zee het deur die week ge­sê hy voel nie by­ko­men­de druk nie. “Ons sal op ons pro­ses­se fo­kus en nie op die uit­slag nie, al is dit be­lang­rik om te wen. Ons is nie uit­koms­ge­dre­we nie en ons speel nie uit vrees om te ver­loor nie. Dit is nie wie ons is nie,” sê Coet­zee.

As die Bok­ke van­dag ver­loor, be­wys dit ook die Slag van Al­ba­ny was nie ’n uit­son­de­ring nie.

Die daad­werk­li­ke vor­de­ring wat die span in die eer­ste ses toet­se van die jaar ge­toon het, sal ná ’n ne­der­laag van­dag slegs ’n vae her­in­ne­ring vir die land se rug­by­mal-pu­bliek wees.

E­ben Et­ze­beth, die Bok-kap­tein, er­ken ’n oor­win­ning is on­on­der­han­del­baar.

“Dit is baie be­lang­rik om ’n te be­haal. Ons kan steeds die Man­de­la­be­ker (op die spel in krag­me­tings met die Wal­la­bies) wen en ons wil ook twee­de in die reeks ein­dig,” sê Et­ze­beth.

Dit is dui­de­lik dat van­dag die Bok­ke se sei­soen kan de­fi­ni­eer. Maar ’n oor­win­ning oor die Aus­sies sal nie mak­lik wees nie.

Mi­cha­el C­hei­ka, die Wal­la­bies se brei­er, het met sy span­keu­ses die kra­ke toe­ge­pleis­ter wat ge­wys het in die span­ne se eer­ste toets in Perth, wat met 23-23 ge­lyk­op ge­ëin­dig het.

Die er­va­re ha­ker S­te­phen Moo­re is op die plaas­ver­van­ger­bank. Die sterk vleu­el Ma­ri­ka Koroi­be­te is die eer­ste keer in die be­gin­span in­ge­sluit. Hy sal be­slis Court­nall S­ko­san op die ver­de­di­ging toets.

Die toe­voe­ging van Fran­cois Louw op flank en die te­rug­keer van die skrum­ska­kel Ross Cron­jé be­hoort die Bok­ke se kan­se te ver­be­ter.

En ’n oor­tui­gen­de se­ge is vir Coet­zee, die spe­lers én die land die e­nig­ste aan­vaar­ba­re uit­slag.

■ An­dries Coet­zee, Dil­lyn Leyds, Jes­se K­riel, Jan Ser­fon­tein, Court­nall S­ko­san, El­ton Jan­tjies, Ross Cron­jé, U­zair Cas­siem, Fran­cois Louw, Siya Ko­li­si, Fran­co Mos­tert, E­ben Et­ze­beth (k), Ru­an D­rey­er, Mal­colm Marx, Be­ast M­ta­wa­ri­ra. PLAASVERVANGERS: C­hi­li­boy Ra­le­pel­le, S­te­ven Kits­hoff, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Pie­terS­te­ph du Toit, Je­an­Luc du P­reez, Ru­dy Pai­ge, Han­dré Pol­lard, Da­mi­an de Al­len­de.

Is­rael Fo­lau, Ma­ri­ka Koroi­be­te, Te­vi­ta Ku­ri­dra­ni, Kurt­ley Be­a­le, Ree­ce Hod­ge, Ber­nard Fo­ley, Will Ge­nia, Se­an M­cMahon, Mi­cha­el Hooper (k), Jack Demp­sey, A­dam Co­le­man, I­zack Rod­da, Se­ko­pe Ke­pu, Ta­ta­fu Po­lo­ta­Nau, S­cott Sio. PLAASVERVANGERS (uit): S­te­phen Moo­re, Tom Ro­bert­son, Al­lan Alaal­a­toa, Rob Sim­mons, Ned Ha­ni­gan, Luk­han Tui, Nick P­hipps, Sa­mu Ke­re­vi, Hen­ry S­peig­ht.

■ Ben O’Keef­fe (Nieu­See­land).

■ Jérô­me Gar­cès (Frank­ryk) en S­hu­hei Ku­bo (Ja­pan).

■ Ro­wan Kitt (Eng).

Fo­to: GALLO IMAGES

Die man in die warm­ste stoel: Al­lis­ter Coet­zee gooi die bal rond ty­dens die Bok­ke se kap­teins­oe­fe­ning.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.