Wê­reld­ti­tel (en groot ge­skie­de­nis) vir SA se Kir­sten

Beeld - - Sport - M­cCann het die eind­ron­de van die lig­ge­wig­af­de­ling vir vroue in en­kel­skul­bo­te in ’n tyd van 7 mi­nu­te en 38.780 se­kon­des ge­wen en meer as t­wee se­kon­des voor Ne­der­land se Ma­rie­ke

Die 29­ja­ri­ge Kir­sten M­cCann het gis­ter in Sa­ra­so­ta, Flo­ri­da, die eer­ste Suid­A­fri­kaan­se vrou­e­roei­er in die ge­skie­de­nis ge­word wat as ’n wê­reld­kam­pi­oen ge­kroon is. Kei­j­ser (07:41.000) ge­ëin­dig.

“Ek het die i­de­a­le plan vir van­dag ge­had,” het ’n ver­heug­de M­cCann vol­gens Wor­l­dro­wing.com ge­sê. “Ek het ge­weet die laas­te 250 me­ter sou baie, baie taai wees, so ek is bly ek kon so goed na­el.”

M­cCann het in Ju­lie by die Wê­reld­be­ker­by­een­koms in Lau­san­ne in S­wit­ser­land ook goud ge­wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.