Koop Tos­kaan­se weel­de

E­le­gan­sie voer hier die bo­toon

Beeld - - Huisgids - Li­net­te Re­tief

Dié mo­der­ne, luuk­se Tos­kaan­se wo­ning is ge­leë in die hart van die stil en ou­er deel van Fa­e­rie G­len. Dit pronk met al­les van hoë hout­pla­fon­ne tot in­druk­wek­ken­de staal­kan­de­la­re en ’n on­ge­ë­we­naar­de leef­styl waar ook troe­tel­die­re wel­kom is.

Daar is vyf leef­a­re­as, waar­van drie deur hout­skuif­deu­re lei na die boom­ry­ke na­tuur­li­ke tuin­pa­ra­dys en pri­va­te swem­bad wat saam­smelt met die om­rin­gen­de na­tuur­skoon.

Die for­me­le sit­ka­mer is heel­te­mal een­kant ter­wyl die TV- en braai­ka­mer, in­slui­tend ’n ge­sel­li­ge ruim ont­by­t­a­rea, deel vorm van ’n oop­plan­kom­buis, vol­le­dig toe­ge­rus met es­do­ring­hout­kas­te, gra­niet­werk­op­per­vlak­ke en tal­le kom­buis­toe­stel­le, in­slui­tend t­wee ys­kas­te met wa­ter­voor­sie­ning. Daar is ook ’n af­son­der­li­ke op­was- en was­ka­mer.

Ar­gi­tek-ont­werp­te trap­pe lei na die boon­ste vlak se leef­a­rea, met ’n in­ge­bou­de ont­wer­pers­kas en ’n a­sem­ro­wen­de uit­sig op die on­der­ste vlak. Daar is vier slaap­ka­mers, drie ont­wer­pers­bad­ka­mers (t­wee en sui­te) plus ’n gas­te­bad­ka­mer, as­ook ’n in­stap­kas vir die hoof­slaap­ka­mer en tal­le in­ge­bou­de kas­te in die res.

Styl en ge­rief voer die bo­toon met drie gas­kag­gels, t­wee gei­sers en t­wee lug­ver­sor­gers, pot­plan­te, gor­dy­ne en blin­dings wat in­ge­sluit is by die tran­sak­sie en meu­bels wat on­der­han­del­baar is.

T­wee ek­stra lang mo­tor­hui­se met rak­ke, oop par­keer­plek vir ses voer­tuie, ’n werk­ka­mer met ’n bui­te­deur, se­ku­ri­teit en huis­hulp­ge­rie­we vol­tooi die prag­pak­ket. Fa­e­rie G­len

R3 990 000 (Erf­be­las­ting – R1 630 p.m.) Erf: 700 m², Huis: 400 m²

16743 Eks­klu­sie­we man­daat­hou­ers Ina of Al­bert A­dams by 082 749 3406 of ina. al­bert@ai­dap­ta.co.za, of be­soek www.ai­da.co.za “Li­ke” Beeld­Huisgids/Pro­per­ty Gui­de se Fa­ce­book­blad by bit.ly/Beeld­Huisgids vir in­lig­ting oor en fo­to’s van die hui­se, as­ook a­gent­skap­pe se ei­en­dom­spor­te­feul­jes wat el­ke Sa­ter­dag in Beeld ge­ad­ver­teer word.

Hier­die Tos­kaan­se mees­ter­stuk is ’n droom­huis op al­le vlak­ke, bin­ne en bui­te. A­rea: Prys:

Groot­te:

Web­ID: Kon­tak:

Die prag­ti­ge trap­pe maak die huis selfs nog meer ma­je­stu­eus.

Die kom­buis pronk met al­les van mar­mer­werk­op­per­vlak­ke tot die nuut­ste toe­rus­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.