Sou jy gaan

Beeld - - Leefstyl -

En­ta­be­ni Sa­fa­ri Con­ser­van­cy is so drie ure se ry van Jo­han­nes­burg (t­wee­en­’n­half van P­re­to­ria) en is ’n ma­la­ri­a­vry ge­bied.

Daar is vyf ver­skil­len­de lod­ges om van te kies in die re­ser­vaat, elk met sy eie u­nie­ke ka­rak­ter.

Wil­drit­te is in­ge­sluit in ’n mens se ver­blyf, en daar is ook ver­skeie ad­di­si­o­ne­le ak­ti­wi­tei­te om van te kies in­slui­tend he­li­kop­ter­rit­te, spa­be­han­de­lings, ’n rond­te gholf, per­de­rit­te, be­ge­lei­de stap­roe­tes en warm­lu-gbal­lon­rit­te.

Vir meer in­lig­ting of om te be­spreek, be­soek le­gend­hos­pi­ta­li­ty.co.za of s­tuur e­pos aan re­ser­va­ti­ons@le­gend­lod­ges.co.za.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.