SMS en wen groot

Beeld - - Nuus -

Beeld gee tot 25 No­vem­ber R220 000 kon­tant weg in sy Va­kan­sie­geld-kom­pe­ti­sie.

’n Ko­de­woord ver­skyn daag­liks in Beeld en dit is jou sleu­tel om in aan­mer­king te kom vir die kon­tant­pry­se.

Op 25 No­vem­ber be­reik die kom­pe­ti­sie ’n hoog­te­punt en ’n ge­luk­ki­ge le­ser kan R20 000 wen.

Van­dag gee Beeld R5 000 weg. D­rie ge­luk­ki­ge le­sers kan on­der­skei­de­lik R3 000, R1 000 en R1 000 wen.

Só werk dit

El­ke dag word ’n spe­si­a­le sleu­tel­woord in die koe­rant weg­ge­steek.

Soek die sleu­tel­woord en SMS dit in die kom­pe­ti­sie­tyd­perk saam met jou naam en van, e-pos­a­dres en waar jy woon na 35986.

Wen­ners word daag­liks luk­raak ge­trek.

Die sleu­tel­woor­de ver­an­der daag­liks. Maak dus se­ker jy s­tuur die reg­te woord op die reg­te dag.

’n SMS kos R1,50, gra­tis SMS’e geld nie en fou­tie­we SMS’e sal ver­re­ken word.

13 No­vem­ber se wen­ners

■ Jo­hann van As­we­gen van Ve­ree­ni­ging wen R3 000:

■ E­li­ze van der Mer­we van K­lerks­dorp wen R2 000; en

■ Cor­rie Cron­je van Boks­burg wen R1 000.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.