Don­der­storms, re­ën en koue is op pad

Beeld - - Nuus - – Ma­re­li­ze Bar­nard

S­waar don­der­storms, ha­el en goeie re­ën­neer­slae is teen gis­ter­mid­dag in tal­le de­le van die land er­vaar en die voor­spel­ling is dat dit van­dag saam met koue weer sal voort­duur.

Die Suid-A­fri­kaan­se Weer­diens (SAWD) het ge­waar­sku dat vloe­de van­dag in die om­ge­wing van Ge­or­ge, Mos­sel­baai, Knys­na en Oudts­hoorn ver­wag kan word.

Die eer­ste te­kens van die voor­spel­de in­ten­se laag­druk­stel­sel wat van gis­ter­mid­dag tot mô­re s­waar re­ën, sneeu en koue vir groot de­le van die land in­hou, is hier.

Die SAWD sê er­ge don­der­storms en s­waar re­ën, sterk wind en ha­el het reeds voor­ge­kom in die om­ge­wing van Cat­h­cart, A­li­wal-Noord, La­dy G­rey, as­ook in Ve­ree­ni­ging en in groot de­le van die K­waZu­lu-Na­tal­se bin­ne­land, in­slui­tend Ri­chmond en Pie­ter­ma­ritz­burg.

Die SAWD het gis­ter ge­sê dié stel­sel ver­sprei nog en sou Dur­ban en om­stre­ke teen laat­mid­dag be­reik.

Dit het gis­ter goed in die droog­te­ge­teis­ter­de Wes-Kaap ge­re­ën. Teen 12:00 is be­rig re­ën het in die om­ge­wing van S­wel­len­dam (55 mm), Bet­tys­baai (60 mm) en Gans­baai (42 mm) uit­ge­sak. Dit is nie­amp­te­li­ke sy­fers wat van in­wo­ners be­kom is.

Van­dag word re­ën in die groot­ste de­le van die land ver­wag. ’n 100%-kans op re­ën word in Mt­ha­tha, Port Alf­red, Oos-Lon­den, B­his­ho en Port St. Johns voor­spel en ’n 80%-kans op re­ën in Ge­or­ge, Mos­sel­baai en Port E­li­za­beth. ’n 60%-kans op re­ën word voor­spel vir groot de­le van die res van die land, soos Gau­teng, in­slui­tend Jo­han­nes­burg en P­re­to­ria, groot de­le van K­waZu­luNa­tal, ver­al aan die suid­kus, as­ook in die Vry­staat.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.