B­reinknoop

Beeld - - Nuus -

1. Wie het met “Vi­deo Kil­led the Ra­dio S­tar” ’n tref­fer ge­had?

2. Grens Co­lom­bië aan Pa­na­ma?

3. In wat­ter sport­soort het Ha­le Ir­win naam ge­maak?

4. Word die spel Car­ca­son­ne met kaar­te of met te­ëls ge­speel?

5. Van wat­ter ti­pe dier is ’n Jack Rus­sell en ’n yorks­hi­re­ter­ri­ër voor­beel­de?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.