Van­dag wat was

Beeld - - Nuus -

Ron­nie Kas­rils, SuidA­fri­kaan­se po­li­ti­kus, is 79. 111 jaar ge­le­de (1906): Die wê­reld se groot­ste oor­log­skip, die Sat­su­ma, word in Ja­pan te wa­ter ge­laat. 29 jaar ge­le­de (1988): Ba­rend S­try­ dom, die Wit Wolf, skiet se­we swart men­se voor die S­taats­ te­a­ter in P­re­to­ria dood voor­dat hy deur die tax­i­be­stuur­der Si­mon Mu­kon­do­le­li ge­ar­res­teer word ter­wyl hy in ’n win­kel sy vuur­wa­pen her­laai. Ver­le­de jaar (2016): Six­to Durán Bal­lén, die ge­we­se E­cu­a­do­ri­aan­se pre­si­dent, sterf.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.