1ste Bar­bie met hi­jab ge­denk O­lim­pi­ër

Beeld - - Wêreld­beeld - – Huf­fing­ton Post

Bar­bie het Maan­dag die eer­ste pop be­kend ge­stel wat ’n hi­jab dra ter ere van die A­me­ri­kaan­se O­lim­pie­se sker­mer Ib­ti­haj Mu­ham­mad.

Die pop is op Gla­mour se vrou van die jaar-be­raad in New York be­kend ge­stel as deel van Bar­bie se S­hero-pro­gram, wat er­ken­ning gee aan merk­waar­di­ge vroue en hul pres­ta­sies.

Van­jaar se ont­van­ger is die eer­ste vrou wat met ’n hi­jab aan die O­lim­pie­se S­pe­le deel­ge­neem het. “Ek is trots om te weet dat mei­sie­tjies o­ral nou kan speel met ’n Bar­bie wat kies om ’n hi­jab te dra,” het Mu­ham­mad op In­sta­gram ge­skryf.

Mu­ham­mad se pop is die jong­ste toe­voe­ging tot Bar­bie se ver­bin­te­nis tot di­ver­si­teit. Vroe­ër van­jaar is die “fashi­o­nis­tas” be­kend ge­stel met Bar­bies met ver­skil­len­de soor­te ly­we, vel- en oog­kleu­re vir Bar­bie én Ken.

Bar­bie is nie ál han­dels­merk wat be­wys dat pop­pe ge­di­ver­si­fi­seerd kan wees nie. Cry­stal Kaye is die kuns­te­naar wat Kay Cu­stomz, ’n pop­han­dels­merk wat pop­pe met vi­ti­li­go en al­ba­nis­me in ’n reeks vel­kleu­re en haar­soor­te skep. Mu­ham­mad se S­hero-pop sal in 2018 op die mark wees.

Fo­to: AP

Ib­ti­haj Mu­ham­mad hou die Bar­bie­pop vas wat van haar ge­skep is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.