Ê­rens moet leer be­gin tel

Beeld - - Kommentaar -

Ná die toets teen Ier­land sê Toe­tie: “Dit is ’n goeie, jong Suid-A­fri­kaan­se span wat met ge­noeg leer­kans sal ver­be­ter. Dis wan­neer ’n span sy les­se ge­leer het dat hy ver­be­ter en wen,” (14.11).

Nou kyk, ek is keel­vol vir die ver­sko­ning.

’n S­pe­ler leer op s­kool rug­by speel. Daar­na stap hy by ’n “werk” in, om op o.21-vlak vir sy pro­vin­sie (werk­ge­wer) te speel en ver­der te leer. So groei en leer hy deur in die Cur­rie­be­ke­ren Su­per­rug­by-reek­se te speel. Hy moet nou al vol­leerd wees! Nou kry hy ’n oor­pla­sing hoof­kan­toor (S­pring­bok­span) toe en moet nou van voor af leer.

Bog! Wan­neer het ons ge­noeg ge­leer om te pres­teer? Net tot­dat ’n vol­gen­de af­rig­ter oor­neem?

’n Laas­te ge­dag­te – ’n stu­dent is net so goed soos sy do­sent! Leer ’n bie­tjie daai les, Al­lis­ter!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.