Goeie Nuus

God luis­ter as ons bid

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Hoe­kom wil par­ty men­se ge­du­rig vir God hof toe vat? Of is dit net ek wat dit ver­keerd ver­staan as ek men­se hoor sê: “Ons maak van dit of dat ’n ge­bed­saak.” Sul­ke op­mer­kings klink vir my al te veel soos hof­saak-taal.

God is ons He­mel­se Va­der. Hy weet wat ons no­dig het voor­dat ons dit van Hom vra, soos wat Je­sus ons in die Berg­re­de leer. Daar­om hoef ons nie reg­tig ge­bed­sa­ke by Hom aan­han­gig te maak nie, al be­doel men­se sul­ke op­mer­kings goed.

Ons hoef God nie te “pe­ti­ti­on” soos wat En­gel­se men­se sou sê nie. Na­tuur­lik moet ons aan­hou­dend bid. Na­tuur­lik mag ons ook oor al­les bid soos wat Pau­lus in Fil. 4 skryf, maar dan nie as­of dit waar­oor ons bid een of an­der “saak” is wat nou in die he­mel dien ter­wyl ons wag op God se reg­ter­li­ke uit­spraak nie.

Ons praat al­tyd as kin­ders met ons He­mel­se Va­der.

Hy is die Hoor­der van ge­bed.

Hy luis­ter. Daar­om bid ons met vol­har­ding.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.