Wat sê jy? S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

SMS’e kos R1,50

SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie.

► Nie­mand is so doof soos dié wat nie wil hoor nie. Pa­ny­a­za Le­su­fi is een van hul­le. Al sy e­ner­gie ver­mors hy op sko­le waar dit baie goed gaan en sko­le waar dit el­len­dig gaan, daar hou hy hom doof vir hulp. – Es, Jhb

► Le­su­fi is be­sig om te krap waar dit nie jeuk nie. – Ben Wait

► Le­su­fi en kie het al­le kan­se ver­speel om die sko­le op te hef tot ’n ge­ly­ke speel­veld, daar­om is sy e­nig­ste al­ter­na­tief om al­mal nou af te druk tot ’n ge­ly­ke sub­stan­daard­speel­veld. – T­wak­kies

► Le­su­fi, jul­le sluit sko­le ter­wyl daar ’n te­kort is. Waar­om word nu­we sko­le nie ge­bou nie? Moe­nie ou­ers dreig ter­wyl jy jou plig ver­suim nie. Ou­ers is ge­reg­tig op hulp­bron­ne waar­voor hul­le be­taal. – Da­nie

► Po­li­tie­ke ken­ners kan maar sê wat hul­le wil, die feit is pres. Ja­cob Zu­ma sal be­paal of daar ’n kon­fe­ren­sie gaan wees. – Gert, Vil­lie­ria

► Dan­kie, Ja­c­ques Pauw! Jou ont­hul­lings is di­na­miet! – Wil­lem, Pta

► Ek dink dis tyd dat s­taats­ en se­mi­staats­in­stel­lings ’n vas­te, deur­sig­ti­ge be­leid moet kry oor wan­neer en hoe­veel bo­nus­se amp­te­na­re mag kry. Op die oom­blik is die re­des vir en be­drae aan werk­ne­mers be­lag­lik. – EP, Sa­sol­burg

► Al­lis­ter Coet­zee, al vol­hard jy met ’n don­kie in ’n per­de­wed­ren, gaan jou don­kie nie wen nie. Droom voort. – Jo­han, M­bom­be­la

► Coet­zee glo so sterk in kon­ti­nu­ï­teit dat die Bok­ke nie mag wen nie, want dan is die kon­tinui­teit ver­breek. – Wou­ter, B­link­pan

► Coet­zee het net so min kans om af­ge­dank te word as ’n Ka­pe­naar om Ta­fel­berg met ’n krui­wa in die see in te stoot. – Joe van Se­cun­da

► Een swa­el­tjie maak nie ’n so­mer nie. Dink Coet­zee Du­a­ne Ver­meu­len sal die Bok­ke laat wen teen Frank­ryk? – Wiek, K­lerks­dorp

► Wan­neer gaan af­rig­ters op­hou om spe­lers uit hul po­si­sie te laat speel? Jy stel mos nie ie­mand aan as kok en dan ge­bruik jy hom as ’n kel­ner nie. Nee man, kies die bes­te s­pe­ler in sy po­si­sie. – Re­nier, Er­me­lo

► Max, die e­nig­ste mal­le­tjies is die po­li­tiek kor­rek­tes wat vreed­sa­me be­to­gers kri­ti­seer ter­wyl hul fa­mi­lie en vrien­de in plaas­aan­val­le ver­moor is. – Ains­lie

► Max du P­reez, soos al­tyd slaan jy die spy­ker op die kop. Ons as A­fri­ka­ners sal moet op­hou nat­broek wees en be­gin werk aan ons land se toe­koms. Die so­ge­naam­de re­ge­ring gaan niks doen om ons toe­koms be­ter te maak nie. Saam­werk is al wat gaan werk. – Le­ser

► Ja, Max du P­reez, en wat het ons bek­hou van meer as 20 jaar die A­fri­ka­ner in die sak ge­bring? Hê? – Bek­hou­er, Wa­ter­kloof

► Max du P­reez, jy is in die kol! Hier­die sen­sa­si­o­ne­le en op­rui­en­de bood­skap­pe wat op so­si­a­le me­dia rond­vlieg, dien geen doel nie, want dit is nie op fei­te ge­grond nie. – C.P. de Ja­ger, Van­der­bijl­park

► Max du P­reez is po­li­tiek kor­rek in de­le van sy ru­briek. – Jan, HBF

► Van­og­gend, saam met my twee­de kop­pie kof­fie, moet ek ’n oom­blik neem en my spreek­woor­de­li­ke hoed van my kop af­haal vir Max du P­reez! Ek stem na­tuur­lik nie al­tyd saam met hom nie; dit sou ver­ve­lig ge­wees het. Van­og­gend sê hy wat ek al ’n ruk lank voel. Hy is ’n rig­ting­aan­wy­ser! – Mar­tin, P­re­to­ria

► Hoor, hoor, Max. Kom ons be­gin al­mal po­si­tief leef vir ’n op­los­sing. – Bes­sie, P­re­to­ria

► Ek is bly Max wys ons daar­op dat hy ook ’n trot­se A­fri­ka­ner is, want uit sy ru­brie­ke sal jy dit nooit ag­ter­kom nie. – Ma­ri­us, Rand­burg

► Max du P­reez moet ver­staan daar word spe­si­a­le on­der­soek­span­ne vir die ben­de­ge­weld en po­li­tie­ke moor­de aan­ge­stel. Maar plaas­moor­de, met al sy wreed­heid en mar­te­ling, dit sluit swart en wit in, be­hoort vol­gens Du P­reez geen spe­si­a­le on­der­soe­ke te kry nie. Al wat ons vra, is die­self­de be­han­de­ling as bo­ge­noem­de moor­de. Of is dit te veel ge­vra? – Koos Vbg

► Bran­den Gra­ce, as ek daai R18 mil­joen ge­wen het, het ek die helf­te aan arm ou­men­se en kin­ders wat hon­ger gaan slaap, ge­skenk. Wat is geld? Jy kan niks saam­vat nie. En ’n mens won­der hoe­veel van die ry­kes be­sef dit. – Jo­han du Toit, Pta

► Is dit net om­dat

Bran­den Gra­ce van Suid

A­fri­ka ge­wen het of was die TV­uit­sen­ding van van­jaar se Ned­bank­gholf­toer­nooi baie be­ter as vo­ri­ge ja­re? – S­mir­re, P­re­to­ria

► Hoort die Pot­gie­ters se so­nar­fo­to’s vroe­ër en die so­ge­naam­de sexy fo­to’s Dins­dag in ’n nuus­blad soos Beeld? Is daar nie be­lang­ri­ker nuus nie? – Wil­lem, Kemp­ton Park

► Dan­kie, Beeld, dat die fo­to’s van Ja­c­ques en An­ge­li­que nie op die voor­blad ver­skyn het nie. Ek is moeg om van hul­le te lees. – Boe­ta, NW

► Lyk my An­ge­li­que en haar man neem nou oor by Kar­lien en kie. Ons stel reg­tig nie be­lang nie. Ek koop Beeld vir nuus. – Ly­dia

► Ger­hard Ver­doorn gaan my nog ’n klomp pe­trol­geld kos. El­ke keer as hy ’n plek be­skryf, wil ek net tenk vol­maak en soon­toe gaan. – Wyn­and Kok, Val­hal­la

Bran­den Gra­ce

Al­lis­ter Coet­zee

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.