Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

. . . jul­le Va­der weet wat jul­le no­dig het, nog voor­dat jul­le dit van Hom vra. – Matt. 6:8

Moet oor niks be­sorg wees nie, maar maak in al­les jul­le be­geer­tes deur ge­bed en sme­king en met dank­seg­ging aan God be­kend. – Fil. 4:6

Ver­bly jul­le in die hoop; staan vas in ver­druk­king; vol­hard in ge­bed. – Rom. 12:12

Bid ge­du­rig. – 1 Tess. 5:17

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.