MyPlay­ers gaan rug­by­spe­lers op glans­aand ver­eer

Beeld - - Sport -

Die heel eer­ste Suid­A­fri­kaan­se prys­uit­de­ling vir rug­by­spe­lers déúr rug­by­spe­lers sal in De­sem­ber ge­hou word.

Die toe­ken­nings­aand sal op 12 De­sem­ber in Sand­ton plaas­vind en word deur die ver­e­ni­ging vir be­roep­spe­lers in Suid­A­fri­ka, MyPlay­ers, aan­ge­bied.

Be­roep­spe­lers van al 14 u­nies sal self stem oor wie die bes­te s­pe­ler in die land is. Die groot­ste prys sal die Spe­lers se S­pe­ler van die Jaar wees.

Daar is ka­te­go­rieë vir on­der meer die Ver­de­di­ger van die Jaar, Voor­spe­ler van die Jaar, Ag­ter­spe­ler van die Jaar en die on­der­steu­ners se keu­se. Die be­noem­des vir die Spe­lers se S­pe­ler van die Jaar is Siya Ko­li­si, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi, Ro­sko S­pe­cman en War­ren W­hi­te­ley.

On­der­steu­ners kan kaart­jies koop om die aand by te woon. Die prys­uit­de­ling sal reg­streeks op Su­perS­port en Fa­ce­book uit­ge­saai word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.