Wys jou wê­reld en wen

Beeld - - Nuus -

Wys Beeld wat in jou wê­reld aan­gaan. Dit kan swak diens­le­we­ring wees, ie­mand wat ’n ver­skil in jou ge­meen­skap maak, pro­tes­op­tog­te, goeie nuus of selfs ’n to­neel wat jy mooi ge­vind het. ’n Kon­tant­prys van R500 word maan­de­liks vir die bes­te fo­to toe­ge­ken.

Stuur fo­to’s na nuus@beeld.com. Skryf in die on­der­werp­veld: “Beeld: My Wê­reld.”

Fo­to’s moet gro­ter as 1 MB wees en in ’n j­peg-for­maat ge­stuur word. Gee ons ’n kort be­skry­wing van waar die fo­to ge­neem is en wat die sto­rie ag­ter die fo­to is. Ver­skaf ook die fo­to­graaf se vol­le naam en be­son­der­he­de, as­ook die stad of dorp waar hy/sy woon.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.