Mu­ga­be se seun be­gin kle­re­reeks

Beeld - - 12 Nuus, Jou Wêreld, Jou Koerant -

Ro­bert Mu­ga­be jr., seun van Ro­bert Mu­ga­be, voor­ma­li­ge Zim­bab­wie­se pre­si­dent, het sy eie kle­re­reeks be­gin.

Lui­dens be­rig­te hoop hy hy sal op in­ter­na­si­o­na­le vlak kan mee­ding.

Vol­gens Dai­ly News is die reeks, xGx, in Jo­han­nes­burg be­kend ge­stel en­ke­le we­ke na­dat sy pa as pre­si­dent be­dank het.

Die kle­ding­stuk­ke is aan die duur kant. ’n T-hemp vir mans kos $300 en ’n top­pie vir vroue $250.

Ne­wzim­bab­we.com be­rig Ro­bert jr. en sy broer, C­ha­tun­ga Bel­lar­mi­ne, “het ge­spog met luuk­se kle­re wat hul­le self ver­koop”.

Die nuus­blad het be­rig die kle­re word vir “bui­ten­spo­ri­ge pry­se” ver­koop.

Die broers het on­langs ook die T­ri­ple-ver­maak­on­der­ne­ming be­gin waar­deur hul­le in­ter­na­si­o­na­le uit­voe­ren­de mu­si­kan­te na Zim­bab­we en Suid-A­fri­ka wil bring.

– News24

Ro­bert Mu­ga­be jr. en Bel­lar­mi­ne C­ha­tun­ga Mu­ga­be

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.