P­ri­me Ci­r­cle vuur­warm

Groep reg om 16 jaar se mu­siek te deel

Beeld - - Kuns & Vermaak - Ma­ri­a­na Ma­lan

Reg uit die Eu­ro­pe­se win­ter val die groep P­ri­me Ci­r­cle eers­daags weg met ’n vuur­warm plaas­li­ke so­mer­toer.

Die man­ne is pas te­rug van Duits­land, waar die mees­te van hul op­tre­des uit­ver­koop was, sê Neil B­rey­ten­bach (kla­wer­bord­spe­ler) en hul­le gaan in Fe­bru­a­rie en Maart vol­gen­de jaar te­rug vir ’n maand lan­ge toer.

“Die on­der­steu­ning daar is soos ’n droom wat waar ge­word het,” sê hy.

Hul­le is ook baie op­ge­won­de oor die plaas­li­ke toer wat voor­lê.

“Ons toer al­tyd in die va­kan­sie­tyd. Dis ons be­sig­ste tyd. Dis so ’n voor­reg om dan vir ons plaas­li­ke on­der­steu­ners te kan op­tree.

“Ons het mu­siek van 16 jaar wat ons met die ge­ho­re gaan deel. Al ons op­tre­des is spe­si­aal, maar ons hou ver­al baie van Kir­sten­bosch.”

Van van­dag tot 7 Ja­nu­a­rie on­der­neem hul­le die P­ret­ty Li­ke The Sun-toer na on­der meer Namibië, Jo­han­nes­burg, Dur­ban, Kaap­stad, Oos-Lon­den, Ge­or­ge en P­let­ten­berg­baai.

Die toer is ge­noem na hul groot tref­fer tans, wat volg in die voet­spo­re van die ge­wil­de “The Gift” (van die al­bum If You Don’t You Ne­ver Will).

If You Don’t You Ne­ver Will is P­ri­me Ci­r­cle se se­wen­de a­tel­jee­al­bum en hul eer­ste ná Let the Nig­ht In (2014), wat in 2016 her­ver­pak is in ’n luuk­se uit­ga­we.

In Eu­ro­pa het hul­le al saam met Iron Mai­den, Gar­ba­ge, Slay­er en Ig­gy Pop op­ge­tree.

P­ri­me Ci­r­cle se en­kel­spe­ler “She Al­ways Gets W­hat She Wants” van die al­bum All or No­thing is al meer as 789 000 keer op YouTu­be ge­kyk.

Dis ’n re­kord vir ’n Suid-A­fri­kaan­se rock­lied.

Die groep het reeds t­wee Sa­ma­pry­se ge­wen.

Hul­le tree as volg op:

■ Van­dag – Rumours Rock Ci­ty (Jo­han­nes­burg);

■ 19 De­sem­ber – Rock­wood at Si­ba­ya (Dur­ban);

■ 20 De­sem­ber – Rock­wood at Si­ba­ya (Dur­ban);

■ 21 De­sem­ber – Um­fo­lo­zi-ca­si­no The Do­me (Ri­chards­baai);

■ 23 De­sem­ber – C Club (East Lon­don);

■ 26 De­sem­ber – V&A Wa­ter­front-am­fi­te­a­ter (Kaap­stad);

■ 27 De­sem­ber – Café Roux (Noord­hoek, Kaap­stad);

■ 28 De­sem­ber – S­wa­kop­mund (Namibië);

■ 29 De­sem­ber – Café Roux (Kort­mark­straat, Kaap­stad);

■ 30 De­sem­ber – The Ruins (St. Fran­cis);

■ 31 De­sem­ber – NYE at the Bush La­pa (Ge­or­ge);

■ 2 Ja­nu­a­rie – The Barn (Mos­sel­baai);

■ 4 Ja­nu­a­rie – Bar­ny­ard (P­let­ten­berg­baai);

■ 6 Ja­nu­a­rie – Paul Clu­ver (Gra­bouw); en

■ 7 Ja­nu­a­rie – Kir­sten­bosch Bo­ta­nie­se Tuin.

■ Vir meer in­lig­ting, be­soek pri­me­ci­r­cle­band.com.

Dirk Bisschoff, Da­le S­chnett­ler, Ross Le­ar­month, Mar­co Go­mes en Neil B­rey­ten­bach van P­ri­me Ci­r­cle.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.