Nie ge­noeg fla­ter­wa­ter vir top­boek

Beeld - - Kommentaar -

Ek was bly om ’n ek­sem­plaar van Ja­c­ques Pauw se op­spraak­wek­ken­de boek The Pre­si­dent’s Kee­pers te be­kom. My blyd­skap was eg­ter van kor­te duur toe ek dit be­gin lees. Op die eer­ste blad­sy moes ek reeds my Tipp-Ex uit­haal om van ’n f-woord ont­slae te raak. ’n Paar blad­sye ver­der het ek be­sluit dat ek nie ge­noeg Tip­pEx gaan hê nie, en het die boek in die as­blik be­land. Dit ver­baas my dat skry­wers die le­sers se men­ta­li­teit só on­der­skat deur sul­ke kru taal te ge­bruik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.