Maak goeie ge­bruik van bo­nus

Beeld - - Veilings -

deur na­tuur­re­ser­va­te waar die fyn­bos streng be­waar word.

Daar­mee saam gaan ’n ge­ba­lan­seer­de kom­mer­si­ë­le ont­wik­ke­ling om in­wo­ners en va­kan­sie­gan­gers ge­luk­kig te hou.

Daar is me­die­se diens­te, ket­ting­win­kels, uit­ste­ken­de re­stau­ran­te, kits­kos­re­stau­ran­te, kle­re­win­kels, skoon­heid­sa­lon­ne, ge­skenk­win­kels, haar­kap­pers, sport­win­kels en ve­le meer.

E­ni­ge wa­ter­sport, juk­skei, fiets­ry, berg­fiets­ry en an­der sport kan hier na har­te­lus be­oe­fen word. Daar is ook ver­skeie stap­roe­tes.

S­til­baai het ’n ma­ti­ge kli­maat en die tem­pe­ra­tuur wis­sel tus­sen 20° en 28° C in die so­mer en tus­sen 12° en 20° C in die win­ter.

Vir meer in­lig­ting be­soek die web­werf by www.jack­klaff.co.za. Vei­lings ver­teen­woor­dig ’n gul­de ge­leent­heid om De­sem­ber se wel­ko­me bo­nus te ge­bruik vir die aan­koop van nood­saak­li­ke goe­de­re teen wins­koop­pry­se.

De­sem­ber en Ja­nu­a­rie is van die bes­te maan­de om ba­tes te koop en te ver­koop, na­ma­te ver­ko­pers geld vir die va­kan­sie no­dig het en ko­pers meer kon­tant as ge­woon­lik het, sê C­li­ve La­za­rus, Park Vil­la­ge Aucti­ons (PVA) se hoof­af­sla­er.

Hy sê dié tyd van die jaar is u­niek om­dat vei­lings erns­ti­ge ko­pers en ver­ko­pers lok vir ’n groot ver­skei­den­heid i­tems, on­der meer ei­en­dom­me, pla­se, ny­wer­heids­toe­rus­ting, huis­wa­re en voer­tuie.

“Ko­pers moet nie die waar­de

‘‘

S­til­baai is be­kend as die sla­pen­de skoon­heid aan die sui­de­li­ke kus van Suid­A­fri­ka.

van hul geld on­der­skat nie.

“’n Bo­nus in die hand voor­sien hul­le van ste­wi­ge koop­krag en hul­le sal be­slis die ba­tes waar­na hul­le op soek is op vei­lings kry.”

Hy re­ken selfs groot­skaal­se vei­lings kan dié tyd van die jaar wins­ko­pe le­wer.

“Vei­lings sluit ook ’n ge­kib­bel uit, is vei­li­ger en die tran­sak­sie kan daar en dan be­klink word son­der e­ni­ge voor­waar­des.”

Vir vei­lings­ge­leent­he­de kan be­lang­stel­len­de bie­ërs die web­werf park­vil­la­geaucti­ons.co.za be­soek of PVA bel by 011 789 4375.

Af­han­gend van die lig­ging kan ko­pers self die vei­ling by­woon of aan­lyn bie.

Die ko­men­de fees­tyd bied ’n gul­de ge­leent­heid om ge­bruiks­goe­de­re vir vol­gen­de jaar op vei­lings aan te koop.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.