’n Op­win­den­de jaar vir Van’s

Beeld - - Veilings -

Van’s Aucti­o­neers het ’n op­win­den­de jaar ag­ter die blad waar ’n wye ver­skei­den­heid ba­tes suk­ses­vol van die hand ge­sit is.

Die af­ge­lo­pe jaar se ver­ko­pe sluit in tien­tal­le pla­se in Lim­po­po, M­pu­ma­lan­ga en K­waZu­luNa­tal, ho­pe re­si­den­si­ë­le ei­en­dom­me in on­der meer Wood­hill, Mooi­kloof, Sil­ver La­kes en Brook­lyn in P­re­to­ria, as­ook in Jo­han­nes­burg en Knys­na.

Ver­der is kan­toor­ei­en­dom­me, ny­wer­heids­ei­en­dom­me en klein­han­del­sen­trums in tal­le lig­gings in die land ver­koop.

’n Ver­de­re op­win­den­de ge­leent­heid in die ont­wik­ke­ling van die af­sla­er se on­der­ne­ming is die feit dat hy sy t­wee kan­to­re in P­re­to­ria in een nu­we per­seel in Koe­does­poort ge­kom­bi­neer het. Die nu­we ei­en­dom dien as die hoof­kan­toor en sluit ook in ’n groot ber­gings­a­rea, waar ge­reel­de vei­lings van los ba­tes ge­hou word.

Van’s Aucti­o­neers wens al­mal ’n ge­se­ën­de Kers­fees en ’n voor­spoe­di­ge nu­we jaar toe.

■ Vir meer in­lig­ting oor vei­lings in 2018, be­soek die web­werf van­saucti­o­neers.co.za.

Van’s Aucti­o­neers se nu­we per­seel in Koe­does­poort, P­re­to­ria.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.