Pry­se van R300 000 op spel in Win­ter­fees-kom­pe­ti­sie

Beeld - - Nuus -

By­na R300 000 se pry­se is op die spel in Beeld se Win­ter­fees­kom­pe­ti­sie wat aan­staan­de week be­gin.

Le­sers moe­nie ver­geet om Maan­dag 18 Ju­nie hul guns­te­ling­koe­rant te koop nie. Dan ver­klap ons hoe die kom­pe­ti­sie gaan werk.

Die pry­se wis­sel van va­kan­sies, In­ni­bos-kaart­jies, geld en in­ter­ak­sie met o­li­fan­te (Trunk in Hand E­lep­hant In­te­racti­on).

Van­jaar se hoof­borg is die Tu­li-wild­re­ser­vaat in Bo­tswa­na.

Dié re­ser­vaat is ’n ge­mak­li­ke vier uur se ry van Gau­teng. Dit het ’n u­nie­ke wil­der­nis­ge­bied met ’n oor­vloed van A­fri­ka­wild­le­we en ’n ryk ar­ge­o­lo­gie­se ge­skie­de­nis. Die re­ser­vaat bied ver­skeie ak­ti­wi­tei­te, waar­on­der sa­fa­ri-stap­tog­te, ’n kul­tu­re­le toer, ’n sa­fa­ri-fiets­toer en ge­skie­de­ni­sen rots­kuns­toe­re.

Die re­ser­vaat het ook 75 spe­sies skoen­lap­pers en is ’n pa­ra­dys vir vo­ël­ky­kers met meer as 350 vo­ël­spe­sies.

An­der bor­ge sluit in Fo­re­ver Re­sorts, Lost Trail B&B Nel­spruit, Le­gend Hos­pi­ta­li­ty Group, Blue Moun­tain Lod­ge, Sa­bi S­tar C­ha­lets, ATKV, Ha­zy­view E­lep­hant Sanc­tu­a­ry, In­ni­bos en Uny­a­ti-wild­re­ser­vaat.

Die kom­pe­ti­sie be­gin Maan­dag en duur tot 14 Ju­lie.

Wen ’n va­kan­sie van die Tu­li-wild­re­ser­vaat in Bo­tswa­na in Beeld se Win­ter­fees-kom­pe­ti­sie wat eers­daags be­gin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.