Plat­brood met a­vo­ka­do, kou­e­vleis, ro­ket en fe­ta

Beeld - - Nuus - Deur Kar­la Jan­se van Vuur­en A­vo­ka­do’s en brood is vir my ko­nings­kos. Pro­beer dié re­sep as jy lus is om jou vrien­de te be­ïn­druk. Ge­noeg vir 2 men­se. 1. Meng die eer­ste vyf be­stand­de­le vir die plat­brood in ’n voed­sel­ver­wer­ker. 2. Voeg die wa­ter in ’n e­we­red

Jy be­no­dig:

Vir die plat­brood:

1 pak­kie gis

½ t sui­ker

1¾ k meel

1 t grow­we sout

1 e vars tie­mie

¾ k wa­ter (voeg meer by in­dien no­dig)

1 t a­vo­ka­do-o­lie

Bo­laag: 100 g fe­ta, ge­krum­mel

2 groot ryp a­vo­ka­do’s, in sky­fies ge­sny

30 g ro­ket, af­ge­spoel

100 g dun sny­tjies ge­rook­te kal­koen of hoen­der sout en vars ge­maal­de swart­pe­per na smaak

Só maak ’n mens:

en keer die deeg uit op ’n meel­be­strooi­de op­per­vlak.

3. K­nie die deeg tot glad en e­las­ties. Plaas die deeg in ’n bak wat met die a­vo­ka­do-o­lie ge­smeer is, be­dek met ’n klam va­doek en plaas die bak in ’n warm deel van jou huis om te rys. Die deeg moet ver­dub­bel in vo­lu­me – dit be­hoort so­wat ’n uur te neem.

4. K­nie nou die deeg lig­gies af tot­dat ’n glad­de bal vorm. Ver­deel die deeg in twee en rol taam­lik dun uit.

5. Plaas op ’n ge­smeer­de bak­plaat en bak by 200 °C vir 10 mi­nu­te tot op­ge­pof en goud­bruin. 6. Pak die fe­ta, ro­ket, a­vo­ka­do’s en kou­e­vleis van jou keu­se bo-op die plat­brood en geur na smaak met sout en swart­pe­per. Sit da­de­lik voor. – Re­sep en fo­to van die Suid-A­fri­kaan­se A­vo­ka­dok­we­kers­ver­e­ni­ging

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.