‘Vuur­wa­pen maak jou nie mis­da­di­ger’

Po­li­sie kry van­dag ’n hand­boek oor re­ëls

Beeld - - Nuus - L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die na­si­o­na­le po­li­sie­kom­mis­sa­ris het vuur­wa­pe­n­ei­e­naars gis­ter ge­rus­ge­stel en sê ver­le­de week se hof­uit­spraak oor on­ge­li­sen­si­eer­de vuur­wa­pens “maak nie van e­nig­ie­mand ’n mis­da­di­ger nie”.

Genl. K­hehla Si­to­le sê die po­li­sie be­stem­pel die aan­ge­leent­heid as ’n spe­si­a­le pro­jek. “Ons sal nie­mand as ’n mis­da­di­ger be­han­del voor­dat ’n mis­daad in die pro­ses ge­pleeg is nie.”

Si­to­le het vrae van LP’s in die por­te­feul­je­ko­mi­tee oor po­li­sie be­ant­woord oor die uit­wer­king van die hof­uit­spraak.

Daar is land­wyd groot kom­mer on­der der­dui­sen­de vuur­wa­pe­n­ei­e­naars na­dat die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof ver­le­de Don­der­dag be­slis het dat hul­le aan die be­pa­lings van die Vuur­wa­pen­wet van 2006 móét vol­doen.

Dit be­te­ken ei­e­naars wat nie be­tyds aan­soek ge­doen het om hul vuur­wa­pen­li­sen­sies ná 2006 te her­nu nie, moet hul vuur­wa­pens by die po­li­sie in­han­dig.

An­ders kan hul­le ver­volg word weens die be­sit van ’n on­ge­li­sen­si­eer­de vuur­wa­pen en tot 15 jaar tronk­straf op­ge­lê word.

Die por­te­feul­je­ko­mi­tee het ge­hoor dat tot 400 000 men­se deur die hof­uit­spraak ge­raak word.

Si­to­le sê hy het op­drag ge­gee dat ’n ken­nis­ge­wing of hand­lei­ding oor die pro­ses teen van­dag by al­le po­li­sie­kan­to­re moet wees.

“Dit kan selfs al van­mid­dag (gis­ter) uit­ge­stuur word, maar die sper­tyd wat ek ge­stel het, is Vry­dag (van­dag),” het hy ge­sê.

Som­mi­ge wa­pe­n­ei­e­naars wat reeds po­li­sie­kan­to­re be­soek het om hul wa­pens in te han­dig, het by die me­dia ge­kla dat hul­le weg­ge­wys is om­dat be­amp­tes nie oor die hof­uit­spraak in­ge­lig is nie.

Hy het die ver­se­ke­ring ge­gee dat vuur­wa­pens vei­lig in po­li­sie­kan­to­re en berg­plek­ke be­waar sal word.

“Ons sal ook se­ker maak dat po­li­sie­kan­to­re en pro­vin­sies nie hul eie dis­kre­sie oor die hof­be­vel ge­bruik nie. Ons ver­wag wel ’n hoë vlak van sa­me­wer­king van die­ge­ne wat di­rek ge­raak word.”

Si­to­le sê die po­li­sie hand­haaf tans goeie be­trek­kin­ge met al­le rol­spe­lers in die vuur­wa­pen­be­dryf “en ons wil dit graag so hou”.

“Ons sal hier­die pro­ses daar­om baie ver­sig­tig be­na­der. Ons sal ons deur die hof­uit­spraak laat lei, maar ons is oop vir e­ni­ge ver­de­re kon­sul­ta­sie.

“Ons wil ook ons kom­mu­ni­ka­sie oor die aan­ge­leent­heid ver­be­ter om­dat ons be­wus is van die vrees wat by vuur­wa­pe­n­ei­e­naars ge­skep is.”

Fran­cois Beuk­man, voor­sit­ter van die por­te­feul­je­ko­mi­tee oor po­li­sie, sê die ko­mi­tee steun die uit­spraak van die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof en dat al­mal dit moet eer­bie­dig.

“Dit is ook nood­saak­lik dat die po­li­sie dui­de­lik met die pu­bliek oor die aan­ge­leent­heid moet kom­mu­ni­keer.”

Fo­to: DEAAN VIVIER

Genl. K­hehla Si­to­le

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.