Sal Pos­kan­toor dié pyp kan rook?

Beeld - - Kommentaar -

Jan Re­tief, P­re­to­ria Die de­par­te­ment van maat­skap­li­ke ont­wik­ke­ling (DMO) se han­te­ring van Cash Pay­mas­ter Ser­vi­ces (CPS), sy diens­ver­skaf­fer vir die uit­be­ta­ling van maat­skap­li­ke toe­lae, grens al te lank aan die ab­sur­de. Het die DMO hom on­wet­tig so aan CPS kon­trak­tu­eel vas­ge­knoop dat hy nou in die hof moet spar­tel om los te kom?

Die DMO se han­te­ring van sy ten­der­pro­ses vir ’n nu­we diens­ver­skaf­fer was ook so­da­nig dat dit om teg­nie­se re­des ge­kan­sel­leer moes word.

Nou wil hy CPS deur die Pos­kan­toor ver­vang om 17 mil­joen arm be­guns­tig­des se toe­lae uit te be­taal. Be­staan daar ook maar die ge­ring­ste kans dat die Pos­kan­toor ’n aan­vaar­ba­re diens sal kan le­wer? Dis die ein­ste Pos­kan­toor wat sy nor­ma­le af­le­we­rings­plig­te skok­kend on­pro­fes­si­o­neel na­kom. Ui­ters laat af­le­we­rings en ver­lo­re pos is aan die or­de van die dag.

Dit lyk on­waar­skyn­lik dat die DMO nou die uit­be­taal­pyp gaan rook. Ter wil­le van al die be­guns­tig­des hoop ’n mens net hy be­land nie van die wal in die sloot nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.