Goeie Nuus

Kies dié in­ge­steld­heid

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Kla is se­ker­lik ons al­mal se nom­me­reen-tyd­ver­dryf.

Swak diens is die guns­te­ling-een, of is dit kor­rup­sie, die toe­stand van die paaie, taxi’s, on­doel­tref­fen­de amp­te­na­re, die kerk, die on­der­wys . . . ?

Moet ons dan nou stil­bly as din­ge skeef­loop? Nee glad nie, maar kla is iets an­ders as dit. Kla is ’n le­wens­in­ge­steld­heid van on­te­vre­den­heid. Dit is ’n on­ge­son­de “de­fault mo­de”, soos wat die En­gel­se sou sê.

Om op die reg­te ma­nier ’n fout of pro­bleem te pak en klaar te kry daar­mee is een ding; om in el­ke si­tu­a­sie al­les wat ver­keerd is raak te sien en jou mond daar­oor uit te spoel, is ’n an­der ding.

Die By­bel roep ons op om op­bou­end te leef. Ons fo­kus is nie heel eer­ste op al­les wat ver­keerd is nie, maar op dit wat reg is.

Ons kyk al­tyd met ge­na­de, nie met oor­deel of met ’n kri­tie­se in­ge­steld­heid nie.

Ons kyk sag­ter, praat sag­ter en leef met ’n ge­na­di­ge in­ge­steld­heid, soos wat die He­re ons leer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.