‘W­re­de aan­val’

Beeld - - Nuus - – May­ge­ne de Wee

Die aan­val is wyd s­kerp ver­oor­deel.

Die Wes­kus-bis­kop­dom van die Ang­li­kaan­se Kerk spreek in ’n ver­kla­ring sy skok en hart­seer oor die “w­re­de aan­val” uit.

Bis­kop Rap­ha­el Hess sê in dié tyd van hart­seer moet die fa­mi­lies van die men­se wat ver­moor is, ver­troos en be­skerm word.

Die ANC in die Wes-Kaap het ’n af­vaar­di­ging on­der lei­ding van Fai­ez Ja­cobs, pro­vin­si­a­le se­kre­ta­ris, en E­bra­him Rasool, die ANC se ver­kie­sings­ko­ör­di­neer­der, na Mal­mes­bu­ry ge­stuur om die fa­mi­lies by te staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.