Koe­ke­loer­ders

Beeld - - Nuus -

Dié fo­to kom van NIck Ma­thi­os van Se­cun­da. “Die fo­to is op die

S130-pad tus­sen On­der-Sa­bie en die Kro­ko­dil­brug ge­neem,” skryf

Nick. “Ek wou nog al­tyd ’n vo­ël­nes met kui­kens sien. Ek het ge­sien iets be­weeg in die hol­te van die boom. Toe ek weer sien, loer die kui­kens vir ons.” Kyk op bl. 2 hoe om te maak as jy ook ’n be­son­der­se fo­to met le­sers wil deel.

Le­sers­fo­to’s E-pos nuus@beeld.com

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.