Wie gaan op­dok vir Eskom-ge­mors?

Beeld - - Kommentaar -

T­heo Roe­lof­sz, Mar­ble Hall Wat ver­staan Eskom-per­so­neel en hul vraat­sug­ti­ge u­nies nie?

Hul­le het toe­ge­laat dat on­der an­de­re B­ri­an Mo­le­fe, Ben N­gu­ba­ne en Lyn­ne Brown net doen wat hul­le wou.

Nou skrik al­mal wak­ker en be­sef dat tot 10 000 pos­te ná al die ja­re nou nie eint­lik no­dig was nie.

En Eskom skree “ban­krot­skap” as Ner­sa nie R66 mil­jard aan hom gaan toe­staan nie.

Raai wie gaan pa staan vir dié op­neu­ke­ry?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.