Van­dag wat was

Cour­te­ney Cox, A­me­ri­kaan­se ak­tri­se, is 54. Neil Pa­trick Har­ris, be­kend vir sy rol in How I Met Your Mot­her, is 45.

Beeld - - Nuus -

65 jaar ge­le­de (1953):

Die eer­ste rol­prent met Ma­ri­lyn Mon­roe in ’n hoof­rol, Gent­le­men P­re­fer Blon­des, word uit­ge­reik.

25 jaar ge­le­de (1993):

Die A­fri­ka­ner Weer­stands­be­we­ging, ge­lei deur Eugè­ne Ter­re’Blan­che, be­storm die Wê­reld­han­del­sen­trum in Kemp­ton Park waar die Kon­gres vir ’n De­mo­kra­tie­se SuidA­fri­ka (Ko­de­sa) plaas­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.