Blo­kraai 13 664

Beeld - - Nuus -

D­wars:

1. Vloer­blok­kie

4. Met hul­le word die vleis om en om ge­draai oor die ko­le

8. Ver­geefs­heid

10. In­maak

11. Di­a­gram wat toon hoe die le­de van ’n fa­mi­lie aan me­kaar ver­want is

13. He­den­daag­se

16. Ver­skuif na ’n min­der be­lang­rik po­si­sie

18. S­joe, dis seer!

19. Kon­tro­leur op die trein

21. ’n Mens sien hul­le par­ty­keer voor­dat jy nog 18 D­wars be­gin skreeu

22. Hou­ers Af:

1. Kuns­ve­sel

2. Be­stand­deel van kof­fie

3. Voor­set­sel voor “el­ke prys” en “daar­na­toe”

5. S­kerp werk­tuig

6. Met grond be­dek

7. Groen, eet­ba­re saad­jie in ’n peul

9. Ie­mand wat in hom­self ge­keer is

12. Wat daar­by in­ge­sluit is

14. Ar­moe­de en ge­brek

15. Ver­skil­len­de

17. On­vrien­de­lik aan­kyk

19. Bê­re­plek

20. Iets uit ’n spro­kie en kort dus­kant ’n do­syn O­plos­sing van 13 663 D­wars: 7. Kom­plot; 8. S­to­ma; 9. Ge­meen­te; 10. Dolk; 15. Bes­sie; 16. Ge­heers; 19. Vry­ge­wes; 22. Ei­lat; 23. Lam; 24. Pro­du­sent. Af:

1. Skuld; 2. S­meul; 3. Vlug;

4. S­tomp; 5. Bot­tels; 6. Fat; 8. Siek­bed; 11. Teel; 12. Por; 13. Bes­tier; 14. Ver­raad; 17. Serk; 18. K­wal; 20. Grot; 21. So­me.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.