Po­li­sie sal sy sok­kies moet op­trek – pei­ling

Beeld - - NUUS - L­le­wel­lyn P­rin­ce

S­ta­tis­tie­ke Suid-A­fri­ka (SSA) se jong­ste me­nings­pei­ling oor slag­of­fers van mis­daad is ’n dui­de­li­ke wek­roep dat die po­li­sie sig­baar­heid in ge­meen­skap­pe dras­ties sal moet op­skerp.

Daar­be­ne­wens is die por­te­feul­je­ko­mi­tee oor po­li­sie baie be­kom­merd oor nog’ n be­vin­ding dat o­pen­ba­re on­te­vre­den­heid met die po­li­sie toe­neem, het Fran­cois Beuk­man, ko­mi­tee voor­sit­ter, gis­ter op’ n sit­ting oor die pri­va­te vei­lig­heid­sek­tor in die par­le­ment ge­sê in re­ak­sie op die me­nings­pei­ling wat Ri­sen­ga Ma­lu­le­ke, sta­tis­ti­kus-ge­ne­raal, Don­der­dag be­kend ge­stel het.

Vol­gens Beuk­man wys die pei­ling dat mis­daad in Suid-A­fri­ka styg met ’n ge­raam­de 1,24 mil­joen huis­hou­dings wat in 2017-’18 daar­deur ge­raak is.

“Die be­vin­ding dat huis­braak en in­braak die al­ge­meen­ste mis­daad is wat Suid-A­fri­ka­ners raak, maak dit nood­saak­lik dat die po­li­sie die sig­baar­heid van po­li­sie­een­he­de land­wyd moet ver­be­ter.

“Ge­reel­de pa­trol­lies, meer pad­ver­sper­rings in mis­daad brand­pun­te, doel­tref­fen­de sek­tor po­li­si­ë­ring, ver­hoog­de sa­me­wer­king met ge­meen­skap s pa­trol­leer der sen -po­li­si­ë­rings­fo­rum s, buurt wag­te en pri­va­te vei­lig­heid s maat­skap­py eis die sleu­tel om lang­ter­myn­op­los­sing ste vind .”

Vol­gens hom moet ge­meen­skap s po­li­si­ë­ring on­der­skryf word deur be­ter po­li­sie re­ak­sie­tye.

“S­peur­werk­vlak­ke vir ver­skeie mis­daad ka­te­go­rieë i swel steeds te laag en die speur­diens af­de­ling moet sy po­gings ver­be­ter om hui­di­ge te­kort­ko­min­ge te ta­kel.”

Vol­gens Beuk­man moet die na­si­o­na­le po­li­sie­be­stuur ver­se­ker dat streek-en sta­sie­be­vel­voer­ders po­gings ver­be­ter om pri­o­ri­teitsen kon­tak­mis­da­de te be­stry.

“Tak­tie­se ont­plooi­ing en voor­ko­men­de po­li­sie­o­pe­ra­sies moet daar­op ge­fo­kus wees om af te skrik e nom ge­meen­skap s ver­trou ete bou .”

Hy sê die po­li­sie­be­stuur het die af­ge­lo­pe week in die par­le­ment aan­ge­dui dat die vul van al­le va­kan­te pos­te by po­li­sie­kan­to­re ge­pri­o­ri­ti­seer sal word.

“Ver­der is die werf van po­li­sie­re­ser­vis­te be­lang­ri­ker as ooit .”

SSA sal die par­le­ment oor twee we­ke oor die me­nings­pei­ling toe­spreek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.